RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek mag verkeerd wees en die skrywers onder julle kan my dalk help: Daar is baie vreemde uitgewers op die oomblik. Hoe kies jy ‘n uitgewer om jou boek uit te gee? Elkeen met ‘n drukker kan hom/haar voordoen as ‘n uitgewer, maar as jou uitgewer dit nie op die regte plekke aanbied nie, gaan jy sukkel. Grinnik… aan die ander kant wat sal ek nou weet..

Ek probeer die week ietsie anders. Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n mooi naweek.

1

22089644_951271625012011_4085838738002337928_n

2

20106315_910390789100095_7409890051859262749_n

3

22049791_951271778345329_4496435195746571374_n

4

19959183_910390605766780_3365325795460578481_n

5

22046882_951271735012000_1429976404510774579_n

6

19990137_910390682433439_3342450378800042345_n

 

 

35 responses

  1. Mal oor hierdie prentjies. My boek word gepubliseer deur Marleo-publiseerders. Dit beteken dan dat ek dit self uitgee en versprei. Dit is nou wel meer werk, maar ek jry die volle bedrag vir my boek en nie net ‘n persentasie as ‘royalties’ nie. Ek het wel ook my boek laat proeflees deur ‘n onderwyseres en kranige leser, sodat ek kon seker maak van die spelling, grammatika ens.

  2. Allemaal wer heel plezant maar de laatste is om je een bult te lachen

  3. Lekker lag ek nou vir jou prentjie storie… ek hou van nr 1 – uit my perspektief… te mooi.

  4. nee hoor deze last is zuiver door het natte bedrukte weer
    vandaag was de zon er weer en mooi helder weer , niets aan de hand πŸ™‚

  5. Nou is ek baie nuuskierig oor daardie boek!
    Die laaste prentjie laat my lekker lag.

  6. Nommer 1 is my gunsteling. Dit wys jou net hoe lewensbeskouinge kan verskil.

  7. ik geef geen boek uit
    ik hoop dat je een goede uitgever vind

    1. de 1 in het gevang
    de ander vrij , in gedachten

    2. mag het ff minder πŸ™‚

    3. dat doet scheiden vaak met kinderen
    zo niet altijd 😦

    4. dat meiske maakt het water aan de kook πŸ™‚

    5. die moet nog flink sparen

    6. zou ik nou nooit doen hΓ© hihi

    fijn weekend gewenst

  8. Daai laaste prentjie laat my dink aan Poerdez, ek is seker menz-seman trap op daai skaal, did hoekom die lesings so verskil

  9. Hi Tina, ek het ‘n halfuurtjie voordat ek hier by die kantoor moet sluit en alweer moet jaag vrouekamp toe, Pretoria. Toe wonder ek hoe dit met jou gaan?
    Jou prente is almal so diep – elkeen kan ‘n hele storie bevat.
    Ek dink nogal ‘n uitgewer is baie belangrik as mens werklik jou boek die wΓͺreld wil instuur. Ek self ken ook nie van nie, Lekker naweek vir jou. Pas jouself mooi op.

  10. Tina die eerste prent spreek boekdele oor die lewe. Sou ek die uitkyk op die lewe kon koop… was dit op my lys.
    Die valstande een sΓͺ presies hoe dit op die oomblik met my gaan. Begeer ‘n pragtige wit glimlag…. maar 😦

  11. Tina, elkeen van hierdie prentjies verdien Γ± storie. En elkeen is Γ± storie in sy eie reg. Ek is mal daaroor.

  12. Jong ek kan net sooooveel verandering hanteer. Hierdie is prentjies maar is dit Vrydag kommentaar of Vrydag Kopies, indien kommentaat moet jy opskrif dalk verander – ek is bly jy beplan om ‘n boek te skryf…

%d bloggers like this: