RSS Feed

Sondag Kopies

Ek kan my altyd verwonder aan dit wat die Afrikaanse draaiboekskrywers (Altans baie van hulle) Ek kyk vanoggend na die drama Waterfront. Sjoe hoeveel kan mense nou wroeg? Geen vreugde, geen humor… net oppervlakkige hartseer en ‘n gewroeg.  Min opwinding en aksie. Miskien is ek verkeerd … sug… sal maar aanhou kyk dalk verras hulle my.

Dankie vir die inloer. Hoop daar is iets vir jou wenslysie, maar dat jy bowe al sal glimlag.

23244396_1475867329159071_8290909676355866360_n

13346508_1365448063495444_3769674550553557384_n

23167945_1958710427719736_626152563121002898_n

17308765_1347779358633756_7572175670297685018_n

GyElKFw

IMG-20171106-WA0003

23031400_1880555855307240_1280961873270924509_n

91a-OcO2stL._SX522_

51 responses

  1. wat is dat lekkere regen 🙂
    hier smerig weer

  2. I will pass on the car seat. 😂

  3. dank je Tina
    wens ook jou een fijne week

  4. Die baba’s lyk ongemaklik, foitog!
    Die koek lyk eerlik maar ek sal verbyhou.
    Daardoe bed op die rotse lyk hemels.

  5. Ek stem heelhartig saam met jou! Ek was so opgewonde oor die nuwe reeks en dan sulke wonderlike aktwurs en altrises, maar wat ‘n anti-klimaks.

  6. My enigste vraag is – hoe het jy nie ‘n broek aan terwyl jy bestuur nie?? (om die toilet the kan gebruik) Neeeeeeeee

  7. Agfokkietoggie, dag 15 en ek sien daai koek in no 2 …. *sluk kwyl af*

  8. Weer een hele collectie speciale dingen.De taart is een heel kunstwerk en mag je gerust mijn richting uit sturen

  9. Daardie koekkkk asseblief!

  10. Die georganiseerde kqs slaan my asem weg.

  11. Die verkleurmannetjies is te dierbaar. My niggie se kleinkind bring haar Vrydag sy verkleurmannetjie, ouma moet hom asb oppas solank ons vanmiddag partytjie toe gaan, hy kan nie alleen bly nie. Sy word toe ‘n verkleurmannetjieoppaster.

  12. jammer dat er geen humor is bij de draaiboek schrijvrs
    ik kan dat kassie wel gebruiken
    fijne middag groet

  13. Gee maar vir my een van daai babatjies. Ek moes myne destyds self maak!

  14. Daai kas is presies wat ek nodig het vir al my goed!!

  15. As ek nou nie van die rotse sal afvoeter nie…. en dit is lekker weer…. sal ek nie omgee om op daardie bed te lĂŞ en lees nie.

  16. Ek soek die naam en adres van die persoon wat daai kas reggepak het. Ek het dringend sy / haar dienste nodig.

  17. Elke prentjie laat my glimlag…Die koek veral! My mond water.

  18. Met het gure herfstweer hier in Amsterdam kijk ik vooral naar warmte en zonneschijn.

    Jammer deze zondag zal ik niets bij jou kopen ….

    Regenachtige groet,

  19. Nr2 aptyd wekkend en Nr6 i dit wanneer die vrou bestuur?

%d bloggers like this: