RSS-toevoer

Vrydag Byskrifte

Vergeet! Vergeet? Ek sowaar Sondag vergeet om die blog se opskrif in te vul.  Ja, ons almal vergeet, maar hier op die Landgoed kry VERGEET ‘n heel ander betekenis. Ek dink dit is aansteeklik, maar aan die ander kant is dit dalk nie so nie en mens is net meer bewus daarvan as jy die storie vir die soveelste keer aanhoor. Iemand sê nou die dag: “Siestog, sy voel seker baie sleg oor sy so vergeet.”Ek wonder net daaroor – is die vergeet nie maar net ‘n beskermmeganisme is, sodat jy vergeet van gister se pyne en hartseer?  Ongelukkig is dit iets wat mens nie kan kan beheer nie…

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n wonderlike naweek!

1

21151272_1925895267669903_6597500767833709045_n

2

21231145_1925858581006905_6484259529104002307_n

3

21192880_1925807911011972_4163145822964154177_n

4

21192592_1925846801008083_1823483611429385101_n

5

23131680_137278680263606_6838406855317376666_n

6

23130900_137566326901508_1498323013981939178_n

 

34 responses

  1. Daai drie honde… hulle lyk of hulle ‘n hele hoop bollie aangejaag het! 😉

  2. Alle foto’s mooi en spannend.Dik keerga ik voor de acrobatische toeren van de kikker.

  3. Ek wonder of is Donald die trotse vader van die kroos wat hy so aanjaag..?

  4. I stumbled upon a website containing funny tombstones Frankly speaking, I did not find them as humorous as I expected but you might like to read at least # 26 at the link below, as it refers to a pet subject of yours.
    Cheers.

    http://themindcircle.com/funny-tombstones-epitaph/3/

  5. Blijven (glim)lachen, dat is iets wat ik steeds zal proberen, niet te vergeten. Dan weet ik tenminste dat ik in goed gezelschap ben, namelijk van de “gang” (ENG) van rondomtaliedraai!
    .-

  6. How cute! The frog was having a great time. 🙂 🙂

  7. niets is zo menselijk als iets vergeten

    1. staat het katje goed

    2. stil maar jongen , niet meer huilen

    3. niet thuis proberen

    4. Donald als oppas , als dat maar goed gaat

    5. zijn we niet lief

    6. in vrede leven is zo mooi

    wens je een fijn weekend

  8. 1 Cat in the hat (Dr Seuss)

    2 Wolf wolf hoe laat is dit?

    3 Padda deux

    4 Get all your ducks in a row

    5 Canine camera

    6 Kalwerliefde

    Geniet die naweek Tina!

  9. Dis die dierbaarste foto’s, veral die drie honde! Moenie vergeet dis naweek nie, Tina😂

  10. Die akrobatiese padda en die kieter wat by die kalfies rondkuier is beslis my gunstelinge.xxx

  11. 2) Seën my pa Izak. Jakob hoekom voel jy so harig soos Esau
    3)Warm net gou op dat ek nie ‘n spier skeur by Spier landgoed vir vanaand se squash. Wat
    bedoel jy hulle gaan my squash saam met ‘n sous?
    4) Foeitog die arme lelike blou eendjie
    5) Help! die miniatuur Doberman Pincher knyp my maksimaal

  12. Die probleem is, jy vergeet nie net die pyne en hartseer nie; jy vergeet ook die mooi en die vreugde.

  13. Vergeet maak my bekommerd.
    Daardie akrobatiese padda is net te goed!!! Mooi naweek vir jou.

%d bloggers like this: