Hier kry ons toe winter in Oktober/November. Ek moes tot gisteraand ‘n kombers oor my bed gooi. Die weer is darem heeltemal deurmekaar. Dit het nog nie regtig goed hier gereël nie … maak mens bekommerd.
Dankie vir die inloer. Hoop daar is iets om oor te glimlag en sommer ook iets vir jou wenslysie.
Weer heel veel leuke dingen
Lekker as jy inloer.
Ons het ook winter hier in Oktober en November… en meesal al die ander maande ook! 😉
Ek glo ons klagte is maar ‘n vulletjie teen die van julle
Ek glo saam! 😉
dank je voor de felicitaties 🙂
🙂
Miskien moet ek uitbreek en die tekkies vat!
Laat my dink aan die advertensie van die olifant wat die vrou se been gryp
Ja nogal né!
🙂
Ek is mal oor die penne!! Die weer is net so deurmekaar hier by ons!
Sterkte!
Ek is gek oor die penne, dankie 😉
Dis lekker as jy inloer Dankie
Die hoender so goedkoop omdat daar meer gat as hoender is. ‘n Oliebol (dough-nut) werk anderste, mens betaal per volume en die helfte is ‘n gat so dis eintlik duur. Maar dieet kos is mos maar duur. Die gat in die oliebol het geen kaloriee en dit verminder die gemiddelde kaloriee per volume geweldig.
Skerp! 🙂
Die banana split asb.
Miskien befoel hulle die hoenders is hol binne en nie gestop nie. 😕
hehehehe skerp!
Daardie bra is genoeg om enige man aan te sit…of dit nou oor die wyn gaan of groot borste moet hy self besluit…
Hehehehe .. ‘n nuwe siening
Ek moet se ek verkies nogal my hoender met n vars gat. Wie het nou lus om n ougat hoender te eet?
Skerp … hehehehe ek hou ook van daai vars gat hoenders
Zo’n container slaapkamer helemaal ZEN
🙂
En wat van toe die meeste my oog? Die gehekelde sjaal! 😁
wat gooide jij nou in je bed ? een komkommer !
zit niks voor mij bij
Hehehehe Kombers is ‘n deken
aha , dan is het goed 🙂
🙂
Ek hou van die penne, maar met ‘n mammie soos daai met ‘n bra soos daai sal ek nie ‘n bottelbaba wil wees nie!
Gelukkig is Vroutjie verby die babastadium so jy kan vir haaer een koop en dan kan julle saam suig?
Ek sou gehou het van die bana split but necessity dictates dat ek liewer die bad heel onder moet aanskaf. G’n mens weet wat volgende hier by ons afgeskakel gaan word nie.
Ek wens ek het vir julle ‘n antwoord. Ek onthou met die beurtkarg en in die begin was ons water ook baie af … ons het allerhande goed en emmertjies aangeskaf wat nou net in die pad staan
Ons het ‘n jojo tenk en ‘n paar groot bottels drinkwater, so ons is darem nie desperaat nie, net gatvol.
Ek glo jou!
Daai “chicken hole” is sommer gereed vir stop. En dan sien ek ook iets wat my gedagtes rondom moedersmelk in ‘n totaal ander rigting stuur. Dit is darem seker water waarin daai seuntjie bad – nie mampoer nie! Ek wens jy kon vir ons die opvolgfoto in die toffie-appel/-ui-reeks wys. Die een waar iemand die eerste hap vat.
Hehehehehe … die uie gaan darem ‘n vreemde verassing wees. Behalwe as die eers in lekker sous gaargemaak het nie
My pa was so lief vir uie hy het ‘n heel ui soos ‘n appel geeet!
‘n gaar ui kan werk maar die roues moet maar verby gaan
Die penne is so besonders! En die badjie daar buite! Oeg ja, die sjaal…En dan die nagereg. Gaan nou dadelik so ń soet dingetjie moet optower.
Hier by ons is ‘n winkeltjie wat soortgelyke penne verkoop Dit het Jeremia 29:11 op For I know the plans I have for you, declares the Lord, plans for welfare[a] and not for evil, to give you a future and a hope.
Baie spesiaal.
Net so!
Pragtig en kosbaar
Dankie Hulle is erg duur.
Daardie gehekelde sjaal is ‘n kunswerk, wens net hy was groen i.p.v. blou.
oor daar is ‘n pragtige groen een ook
Dalk volgende Sondag?
Ek sal probeer onthou
Het containerhuis lijkt mij wel wat.
De herfststormen razen om mijn huis.
Graag met veel, heel veel zonneschijn.
Lawaaierige groet,
Hehehehehe So strom om so containerhuis kan erg wees. Ek wonder net oor ‘n badkamer?
Pick ‘n Pay vat die koek!!
Of ‘n hoender… 🙂