RSS Feed

Sondag Kopies

Eish … as ‘n mens rekenaar-geremd is, kan die programontwikkelaars  ‘n mens deurmekaar maak. WordPress is ook glad nie onskuldig nie. Miskien doen hulle dit juis sodat die gebruikers wakker moet bly? Voeg nou hierby my nuwe dekodeerder en jy kan jou voorstel hoe deurmekaar ek regtig is.  Gelukkig het mens meer tyd as jy afgetree het en jy kan weer en weer probeer.

Hoop daar is ietsie vir jou wenslysie die week, maar dat jy darem sal glimlag. Hoop jy het ‘n heerlike week.

22406123_10156018279433706_2615964180318933954_n

12141572_10153698645395948_7324682709623693145_n

22519253_1057335857702749_8549271375964259311_n

21761661_10155159574891374_2089700287613884239_n

1173824_464803230293985_1496551890_n

22196411_10155066910330668_3622224804531108963_n

22528222_1168832929885147_1978931033326892410_n

16002849_10155104769943706_3545802265992986770_n

 

38 responses

  1. Wow… the cake!! 😀

  2. ik doe niets met die pompoenen 🙂
    maar ze worden gebruikt voor halloween , en ik doe daar niet aan mee

  3. Ik schrijf mij in voor de keuken, met kok dan wel.

    Vrolijke groet,

  4. Ek soek daai ou dikwielfiets wat geen ratte het nie, net ‘n mandjie voor die handle bars. Hulle was net die beste!

  5. Als eigenaar van die oven kan je wel een feestje bouwen.De andere dingen kunnen me ook wel bevallen hoor.

  6. Laat jy my nou dink aan die dag toe ‘n vierjarige buurdogtertjie vir haar ma vertel het Tannie Frannie “is ‘n bietjie dom” – nadat ek tevergeefs probeer het om hulle dekodeerder te laat werk…

  7. Daardie stuk koek…njammies!

  8. Kan ek jou help met jou dekodeerder? Hehe😁

  9. Ek hou altyd van jou Sondag-prentjies, al kyk ek gewoonlik eers op ‘n Maandag. Daai koek lyk of dit reguit heupe toe sal gaan. Die beeld is van ‘n regte vrou met kurwes, my tipe. En die fiets, ek love sulke ou fietse, so mooi

  10. KOEK!!!!!!!!!!!

    Menz is eintlik meer van ‘n tert-menz, maar vir daardie koek sal menz menz se linker …. nee, wag, laat menz net eers mooi dink wat menz sal gee vir daai ene. Maar dan moet dit die hele koek wees en nie net ‘n snytjie nie ….

  11. My vrou sal mal gaan oor die bedlinne met die proteas en windpomp!

  12. ik ga voor dat lekkere bed 🙂

  13. Daardie sjokolade koek is seker ‘n poging tot ‘n Guiness rekord 24 lae koek en vulsel om die beurt eintlik 25 want die heel boonste laag is anders as die vulsel. nr 2 is ‘n fraaie dame

  14. Tina hoe verlei jy ons elke keer, en dit met koek 😯
    Ek dink klereontwerpers is besig om die kluts kwyt te raak…. dit lyk asof daardie model haar beddegoed saam met haar dra.

  15. nr 4 – Integrasie wors!!

%d bloggers like this: