Ek weet nie of jy dieselfde ondervind nie, maar ek dink dat die meeste drome wat mens droom in die helfte eindig. Dit of die droom hou aan en aan maar neem af in intensieteit aan die einde. Hehehehe miskien sou dit lekker gewees het as mens jou drome kon beheer?
Dankie vir jou inloer/deelneem. Jy kikker altyd my naweek op. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek
1
2
3
4
5
6
1. Ek het geweet dit sou gebeur. Nou is daar probleme.
2. Klein maar getrain.
3. Yay, ons vlieg!
4. Lotto gewen!
5. Blomme meisies.
6. Sjoe, dit was n lang rit. My arme boude is gaar.
Gaan als nog goed? Jy is so stil?
Ek is nie regtig stil nie Hier gebeur regtig nie veel nie en ek het darem verlede naweek jou brief geantwoord
Wat ek terug geantwoord het en n paar vragies gevra het. Wat gaan jy met materiaal doen?
O my bloese is nou op en treurig. Dis tyd vir nuwes
Ek weet. Jy het gesê van materiaal wat jy gekoop het. Gaan jy dit self maak?
Ja ek het net nie regtig plek om dit te sny nie My plekkie was te klein vir my tafel My buurvrou het egter haar tweede kamer ‘n eetkamer gemaak en ek is spyt ek het nie daaraan gedink nie
Dit kan jou stdio wees. Het jy n tweede slaapkamer? Kannie meer onthou nie
Ja daar is 2 slaapkamers maar die sitkamer is te klein vir ‘n groot tafel Dis ook so vol dat ek nie nou gaan verander nie
Ja wat, solank jy gelukkig is.
🙂
This is so true. Some dreams I’m glad to wake up before the end, though. 🙂 Happy weekend, Tina. xx
Dankie julle ook!
Ag hoe oulik!! Lekker naweek!
Dankie jy ook
ja hoor , ook hier storm met donder en weerlicht en soms is dat de oorzaak van brand als de bliksem inslaat
Interessant
en erg warm
🙂
Eén regeltje om je laten weten dat de serie ook mijn weekend opvrolijkt, met speciale vermelding van de romantische nr 2.
O ja,de naam ‘fietszwerver’; zegt veel over zijn expertise; inderdaad moet ik niet denken aan een ontmoeting van zo’n voetje met een draaiend fietswiel!
Ek is bly …
Ken jy Fietszwerver?
Toe ons jonk was het ons baie keer so saamgery en jy het jou bene maar wyd gehou!
O ja, ik heb ook vele kilometers rondgereden met kinderen achterop, die gemakkelijk leren om de benen wijd te houden. Maar een fiets is een fiets, en een onverwachte slingering kan een ongeluk(je) veroorzaken. Laten we niet het ergste vrezen door overdreven voorzichtig te zijn!
Fietszwerver ken ik alleen omdat ik op jouw blog met hem (of haar?) kan praten….
.-
Ja en hoe ouer mens word hoe meer sien ‘n mens waar daar ongelukke kan gebeur.
Fietsswerwer is blogger uit Nederland Sy naam is Karel
2) Manne my present was nie goed genoeg om haar om te koop om my nie te soen nie!
heheheh sy begin vroeg
dat is het fijne van dagdromen
je kunt er heerlijk op los fantaseren
hoe dat gaat als ik slaap weet ik niet hihi
1. wat zal ik nu eens voor kattenkwaad uit gaan halen 🙂
2. lang zal ze leven in de gloria
3. wij hebben geen sneeuw nodig om te sleetje rijden
4. lang leve de lol en het weekend , weg met de school
5. mama zal blij zijn met die mooie bossen bloemen
6. deze fiets is niet geschikt voor kinderen achter op
geen bescherming voor de voeten en de handen
en geen ondersteuning voor de voeten
fijn weekend gewenst
enne knap dat fietsie ff op
Hehehehe … skerp!
hihi
🙂
Oulikste foto’s ,Tina! Geniet jou naweek.
Baie dankie Mooi naweek vir jou ook
1. Ek is nou dikbek, hoop julle kan dit sien.
2. Dankie-Dankie, NEXT!
3. Kyk ma, geen hande…. kyk ma, geen tande!
4. Jippiiiii dis Vrydag, ek hardloop gou café toe vir n nikkerbol en n Wilson toffie.
5. Hier is so baie blomme, ons pluk sommer ALLES.
6. Ek is verby moeg, ek is op…
Aaaag die een is mooier as die ander Dankie!
Ag Tina dit is kosbare fotos!!! Daardie juffrou met haar houdinkie… wil haar opvreet.
Net so!
Elke enkele prentjie het my hart ligter gemaak, dankie Tina.xxx
Sulke kinders doenmos maar die werk
Nrr 1 – Waar is my roomys?
heheheh ja sy lyk sielsongelukkig!