RSS Feed

Sondag Kopies

Mense is darem interessante wesens. Die meeste van ons bou ons lewens rondom ander. Soms is jy in jou noppies oor jou keuse, maar baie keer wonder jy – Wat op aarde het my besiel – Sommige mense sien net die negatiewe raak, maar gelukkig is daar baie waarvan die glas half vol is. As jy soek sal jy altyd iets kry om oor te kerm en te kla, terwyl jy baie gou ander sal kry wat saam kerm. Positiwiteit is ‘n wilsbesluit en dit is tot almal se beskikking.

Dankie vir jou inloer. Hoop daar is die week iets vir jou wenslysie en indien nie darem iets om oor te glimlag.

1620680_396253367183178_2815719895399928091_n

11752584_690419097766602_5773410992080258622_n

21231601_733599993493795_4289953735389017700_n

19598965_10155510230454700_2000185963057961729_n

22046603_10156773713992619_1993223099328758877_n

20258148_1445079308895018_1153492872655602760_n

20228832_916461735159667_2854552530941097546_n

a3a8987266af7cdd32717c1dc7c07bca

38 responses

  1. dank je Tina
    hier zit niets voor me bij , wie weet maak je me de volgende week weer blij

  2. We love shoes! 🙂 🙂

  3. Bij het bekijken van de taart loopt het water me uit de mond

  4. Die arbeikoek asseblief…. dit sê ek na ‘n naweek van ooreet!!! Van ooreet gepraat…. my dogter neem fotos van my, ek kyk en sê dat ek darem nou te vet word. Haar antwoord; “Moet nie worry nie, mamma is oud.” Die vreugde van ma wees.
    Daardie manne lyk asof hulle, hulle broek verloor.

  5. Die potlood kunstenaar het baie goeie oe. Daai manne lyk met die warm voete lyk maar bra ongemaklim met die oe wat hulle aanstaar. Ek sit ‘n aanbod in vir die kano met met die skadu-seil

  6. Jy laat my lekker lag. Ek stem saam oor postief wees. Ek koop slegs die arbeie koek, AS die room vars is 😉

  7. Lekker gelag vir die 50 Shades, met die komkommers gerieflik langsaan

  8. Daardie broeke is ‘n vermorsing van goeie materiaal!

  9. Het jy die 50 shades trilogie gelees?

  10. Ek is baie seker dat daardie koek dalk uit Toortsie se Bantingboerekosboek kom! Waar anders!?

  11. Die afdakkie vir die kanoe is regtig n goeie idee, want so dag op die water kan mens lekker sonbrand gee!

  12. Ik sla deze keer over.
    Er zit nu niets van mijn gading bij.

    Zonnige zondaggroet,

  13. Die aarbeikoek lyk heerlik! Die mansmodes is rerig “wierd”

  14. Ai, daai mansmodes tog! Ietwat geklik, nie waar nie!

  15. Hierdie tannie wil daardie aarbeikoek aan die manne met die maer beentjies voer, foeitog…

%d bloggers like this: