RSS Feed

Sondag Kopies

Hier is dit ‘n lieflike somersdag. Ons het die week 30mm reën gehad en die paddas en voëltjies sing vir die eerste prys. Ons hoop vir ‘n goeie reënseisoen, maar as mens na die weerburo luister sal mens maar moet sien wat gebeur. Ek kry soms die gedagte dat hulle agteruit voorspel.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is iets vir jou wenslysie vandag en indien nie dat jy ten minste sal glimlag Lekker dag.

funny-soap-names-whiskey-river-87-59ae57daac95c__605

41c0l1PPavL-400x400

1a7751f57a4dec06f8ec6a63ccd205f4

22046851_1770959192978115_1158490980153826515_n

21761542_2068705423347964_3323428350590140065_n

fe3ee1d78c4106f2b43bc5e8422eb9c2

20622338_1951928505064352_9076212679669912768_n

16729016_636183596568769_8380133081605388175_n

22046865_1576817779005761_6946628505500475397_n

Advertisements

65 responses

  1. Mooie dingen in deze post en ga voor de schattige kommen.

  2. ik vond het bezoek aan het mijnmuseum heel interessant , alles boven de grond hoor , de schachten zijn dicht gestort met beton ,ik had graag naar beneden gegaan , maar dat is in Nederland nergens meer mogelijk
    fijne avond groet

  3. Mmmm… daai toilet skaal… ek wonder!? 😉

  4. Het mos onlangs pou afgeneem so gee maar pou stoel – sit net skaal aan…

  5. Ai alles is so kleurvol…. my haarkapster sal gaande wees daaroor. Sy is ‘n kunstenares 😊 Ek kry te koud vir toiletsitplekke, en toiletpapier!!! Dit reën lekker hier. Mooi week vir jou.

  6. Oehoeee … op hierdie blou Maandag soek ek asb die blou Kombi! Om te gaan rus (na ons woeste Tienerkamp hierdie naweek)
    Die klippies is blommetjies-mooi. Klippe spreek nog altyd tot my. Lekker dagie vir jou.

  7. Ek hou van daai tuintjie, dis dalk die antwoord vir ons hier in die droogte.

  8. Goeieste Tina, maar jy het n kleurvolle katalogus aanmekaar gesit vir ons hierdie week!

  9. ik ga voor die mooie VW

    en je mag wel wat regen van hier hebben hoor 🙂

  10. Die stoel, die kombi, die kitare en die tuintjie. Kan nie tussen hulle kies nie. Die toiletsitplek…goeie idee.

  11. Tina, bij jouw postings vind ik altijd wel iets amusants, maar om jouw gedachte van vandaag, over het weerburo,dat “achteruit voorspelt”, kan ik niet glimlachen. Zo’n gevoel voor humor verdient een hartelijke volledige lach,,gewoon, hardop! You made my Sunday…..
    .-

  12. Ek hou ook van die kombivaan en die toiletrol. Hier het ons nog steeds strome reënwater buite en nie ‘n druppel in die krane nie. Ek is bly julle het ook watertjies gekry.

  13. So ‘n gekleurde kitaar! , maar sonder die oig. En die stoel met die pou! So kleurvol, maar nie seker van die pou nie.

  14. Jy laat my beslis glimlag…goeie ontwerp met die glow in die dark toiletpapier…hoop dis dubbellaag…..EN……die skaal op d toiletsitplek sou ek verseker gekoop het….

  15. Love daai pouw stoel!

  16. As jy vir my afslag kan beding op die Volkswagen-bussie, dan kom ek jou oplaai en ons toer die hele SA plat!

  17. Not quite the Peacock Throne, but close!

  18. De schommelstoel past wel op mijn terras.
    Alleen regent het de laatste tijd teveel om buiten te zitten ……

    Natte groet,

%d bloggers like this: