RSS Feed

Monthly Archives: September 2017

Vrydag Byskrifte

Voor jy jou oë uitvee is dit somer. ‘n Warm dag hier in die Noorde, maar wat die meeste pla is dat die wind nog nie regtig gewaai het nie. Ek dink tog mens moet die wintersnagklere begin wegpak …

Dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop dat jy ten minste sal glimlag. Lekker naweek!

1

20621126_1773181462696201_4498009656497837761_n

2

21314555_10209467851327337_3955087189201856783_n

3

21151367_1792063594154347_1008413235402621510_n

4

20993936_879372022225967_8390265987239604835_n

5

21105928_1897013210314176_2128955407829066446_n

6

10590425_678046222264208_8914090358543152169_n

 

 

Glimlag

Vandag is ‘n dag wat ek net ‘n glimlag nodig het. Dalk kan jy help.

19030320_10154505214562111_3354493354711563784_n

21151582_1469568086431879_2975994662661678475_n

17795897_241805306285292_6179997647141711392_n

19989263_1755790691128292_8203013925833090297_n

20526306_950352521771303_2286286824165538251_n

20767884_1499267563485325_660271819719380750_n

21231592_1289606524500227_2666465050533753370_n

20046384_10154609961187111_2660963801725886591_n

Sondag Kopies

Dis interessant hoe die lewe loop. Soms beplan ‘n mens en lê nagte wakker oor wat jy wil doen en selfs sê.  Gewoonlik help dit net mooi niks want dinge draai heeltemal anders uit. As ‘n mens jonk is worry jy omdat jy so worry, maar as jy ouer word, kan jy so bietjie terugstaan en soos ‘n buitestaander kyk na jou lewe en ‘n beter perspektief kry. Jy leer om jou mond te hou en om te draai en weg te loop as jy niks kan verander nie.  Dis regtig nogal lekker, maar moenie te gerus raak nie want die verassings bly net om die draai.

Ek hoop daar is iets vir jou by die kopies, want hier kan jy koop sonder geld en elke week is daar iets waaroor jy saam met my kan glimlag. Dankie vir die inloer.

15871802_555485371319195_3854681563532838741_n

20526069_1452833638119585_4337258042709928913_n

20841713_755271061327222_973104809700191696_n

21193033_1794054903955216_2072556729433774337_n

21151760_902679616556104_6249184434251021978_n

IMG-20170902-WA0004

rrr2015715143618-e1475053694588

Weekly Photo Challenge – Structure

DSCN2471 (2)

The human mind is a dramatic structure in itself and our society is absolutely saturated with drama.

Edward Bond

via Photo Challenge: Structure

Vrydag Byskrifte 01/09

In Limpopo is dit altyd bewolk op Lentedag en vandag is ook nie anders nie. Hier by die Landgoed het hulle ‘n heerlike pretloop gereël. Baie inwoners het deelgeneem en op elke hoek is ons bederf met ‘n lekker eet- of drinkdingetjie. Sulke lighartige dae is lekker en mens kan bietjie vergeet van al die mistroostige nuus daarbuite. Ek hoop jy het ook ‘n lekker lentedag en naweek.

Dankie vir die inloer/deelneem. Jy kikker sommer my dag op.

1

11959974_994734793879918_5911093282699222577_n

2

17201295_10155142717404700_5555219614742178714_n

3

18485888_1965744030189204_7254655887357110219_n

4

20994245_10155693248579700_3750674821891457326_n

5

20708003_10155649589874700_6383538188501902945_n

6

19554768_10155519114814700_5153562882871104614_n