RSS Feed

Vrydag Byskrifte 29/09

Ek kry so half lag vir ons sportlui. Sal hulle nou regtig dink hulle flous die algemene publiek.  Hulle reël ‘n wedstryd teen een van die swakker spanne en sing lofliedere oor die wonderlike plek van die Proteas en saai die hele wedstryd op SAUK op TV3 uit.  Dan kla hulle daar is nie geld nie en die SAUK is amper bankrot. Waar is al die advertensiegeld heen? En (Skuus Lou) al die lisensiegeld? Wag miskien moet mens jou nie daarin verdiep nie.

Hoop jy het ‘n mooi naweek. Dankie vir die deelneem/inloer. Onthou om te glimlag, want dit hou die hart gesond.

1

22007322_1789551531335500_5223583685228768420_n

2

22007905_1607643225960970_3996028326529831003_n

3

22089703_1940060152940563_2653616673864063296_n

4

22045784_1867005416962351_7493684129877214460_n

5

22007973_1874619345884956_5505614009720952142_n

6

22007621_278634442642410_6236760004236587083_n

 

Advertisements

44 responses

  1. Voor mij de eerste foto.Volledig uitgeteld

  2. Die 2 kindjiefoto’s raak my hart aan. En die rooi skoene in die bad! 😁

  3. Elke foto is besonders.

  4. dat geld is naar de hoge heren van de sport club

    1. ff rusten hoor en dan verder op de kermis

    2. ik blijf de hele dag in bad

    3. ik wou dat pa maar door fietste , lust wel wat te eten

    4. zo de witte was hangt , nu de bonte nog

    5. altijd fijn spelen met water

    6. veilig plekje … tot de vloed

    fijn weekend gewenst

  5. Weer heel specialletjes.Het kindje met het gietertje spreekt mij het meeste aan

  6. 1) Hierdie kan nie adagio wees nie want al is dit stadig kan die gehoor miskien aan die slaap raak maar die musikant wat aan die slaap raak moet grave wees.
    2)Met die waterbeperkings in Kaap is dit baie sinvoller om eerder jou tyd in die bad met ‘n bottel cognac te verwyl en jou te verbeel jy bad.
    4)Aangesien ek gereeld die wasmasjien aansit kry ek rillings oor die plank – ek sou dalk die wasgoed moes doen!
    .

  7. No 4: Ag nee, die wasgoed wat so slap hang, lyk net so moedeloos soos die wasvrou.

  8. Oooo ek hoop daardie kaal model het seker gemaak daar is nie allerhande spinnekoppe of ander gediertes in daardie boomwortels en water nie. Dêmmit, terwyl ek besig is om dit te tik gooi my man ‘n appelstingel op my.

  9. 1,4 en 6 is die allermooiste fotos! Maar nr 5 steel my hart. Nr 1 voel effe bekend; daardie tipe moegheid. Nr 3 laat my die meeste glimlag.xxx

%d bloggers like this: