RSS Feed

Het jy geweet?

Met al die sprake van die staat se gebruik van die staatspensioensfonds, is ons ook maar bekommerd. Ek het egter gisteraand ‘n baie gawe plan gekry. Wat dink jy van hierdie plan:

As ‘n mens 40 jaar skool gehou het, het mens kom ons raai vir 5000 kinders skool gehou. (ok,ok ek weet nie regtig hoeveel deur my hande is nie – kom ons raai 5000) As al hierdie 500 kinders nou 5000 nou elke maand vir my net R10 gee, kan die staat mos maar hulle pensioen vir die SAL gebruik? Ek is selfs bereid om my R50 000 te deel! Slim nΓͺ?

Ek deel graag ‘n paar ander feite met jou. Het jy geweet?

12112432_1146853488665674_2709614301462060817_n

12802867_977036615724122_5699589783803520894_n

12049155_994170237296186_3040625063139060504_n

12832579_977036699057447_8547756418082611150_n

12112339_1662692577283285_8040737724127793230_n

12794613_977036832390767_2848663489183636470_n

12046989_1131519396865750_6581448677960340479_n

12809505_977036869057430_6673604411407959577_n

 

 

44 responses

  1. Eeuw @ die saliva een!

  2. Jinne, ek is omtrent geskok oor die mites. Dis net soos kopluise. Vreeslik. Oulike idee jou R10-storie.

  3. hier is de herfst begonnen , dus de winter ligt om de hoek πŸ™‚

  4. Ek gaan nou al my ooghare uitpluk. En asseblief, moenie in ons swembad spoeg nie, dis seewater.

  5. De moer wat die aanwysings is op die botteltjie voet “scrub” nie. Vanaand “scrub” ek al daai miete-nonsens uit my oe uit!

  6. Dreineer my kussing en ek gee sommer nou vir jou so 4 liter spoeg… Kwylbek is ek.

  7. Jis! daai spoeg gevulde swembad! Dis dalk die oplossing vir die droee swembaddens in die Kaap! Plaas kwispedore op strategies plekke op Nuweland en moedig die spuwende rugbyspelers aan om daarin te spoeg ipv op die veld, en een, twee, drie maak jy ‘n swembad vol!

  8. Ek sal kan doen met ‘n miljoen en ‘n butt load wyn

  9. Dit was baie interessant tot ek by die swembad prentjie gekom het – g’n wonder my kussing is party oggende so nat nie! πŸ˜€

    Ek deel jou bekommernis oor die pensioengeld, Tina. Nou is daar nie meer genoeg belasting geld om te steel nie so die pensioene blyk in die visier te wees. Kom ons hou duim vas dat die regte mense hierdie petalje met valkoe dophou.

  10. Sal nogal interessant wees om te weet hoeveel van die duisende kinders sonder werk sit! Ek dink die 100jarige juffrou se brein het op syfers vasgesteek!

  11. 100 jarige onderwyseres wat nog klas gee, my gunsteling.

  12. ❀ die 100 jarige onderwyseres wat nog skoolgee.

  13. nice butt πŸ™‚
    ik heb geen idee van het pensioen daar
    hier is het behelpen voor me 😦

  14. O genade. Hier gaan ek nou lank moet antwoord. My dogters het almal swemlesse geneem van 3 maande af. Eintlik malligheid, ek weet. Maar lyk my dit was reg. Ek het nie geweet van die bene nie, maar dit maak sin. Die oseane, ja ek weet. Dis amazing oor die muskiete. Dis “gross” oor die oΓ«. My wiskunde juffrouens was almal ook oud, maar hierdie een…Hoe gaan dit met jou, Tina. Whatsapp my bietjie, ek wil meer gesels as net op die blogs. 082 320 8374.

  15. Zwemreflex: Inderdaad, dit zullen niet veel mensen weten.Toen mijn dochter kennis maakte een leraar, heeft zij haar oudste baby aan hem toevertrouwd. Ik heb nog een leuke video van zijn eerste onderdompelingen – geen spoor van schrik of water slikken! Haar volgende acht kinderen hebben, weliswaar niet als baby, maar wΓ©l allemaal heel jong leren zwemmen. Dat zou overal in de wereld een civiele verplichting moeten zijn, op het niveau van schoolgaan! Dan zou ik het ook vroeg hebben geleerd, en niet pas toen ik 8 of 9 was. Daardoor heb ik mijn angst voor water nooit overwonnen. Groeten!
    .-

%d bloggers like this: