RSS Feed

Sondag Kopies 32/09

Ai toggie, ek sonder soms of mense by die SAUK soms net die insig kort en of hulle dalk net nie omgee nie. Vanoggend het die predikant skaars die laaste Amen van die oggenddiens gesê en my oë is nog toe, toe saai hulle ‘n advertensie uit van mans wat kan skakel met hulle manlike gesondheidsprobleme … REGTIG? … eish of is dalk ‘n bedekte boodskap. NEEEEEEE … nou net voor die eenuur nuus – sowaar dieselfde advertensie.  Wag … dalk het hulle spesiaal Erfenis Dag uitgekies…

Hoop daar is iets vir jou op die kopielysie en indien nie dat jy tenminste sal glimlag.

13043728_1589326914715625_4967021509730809423_n

13445476_1152468894774155_8950577719762660767_n

21761736_1259878310783084_5123078592765998093_n

13151849_10154315592379789_6080292821319874751_n

fdeff213db934cef15d5caf709fbe019

11870917_517081315115938_5730396769761863437_n

21369393_657429297788949_7471103167562667914_n

21558887_914235458733853_5954345903135195348_n13119104_10205985610707910_3098639319023516203_n

19598965_10155510230454700_2000185963057961729_n

Advertisements

39 responses

  1. Was naweek in oudtshoorn en kom nou eers by my negosie-lysie uit. Ek ken darem ‘n heelpaar liedjies op die album soos Pretty Belinda, maar aangesien ek ‘n 80s man is gee me eerder Belinda Carlisle se Heaven Is a Place on Earth. Die kas met die koek in asb.

  2. Ek wil asb net nie die tanne he nie…. bawhaaa. Daai lemoenkoek lyk heerlik!

  3. Tweede laaste een: Kyk ons bietjie BoobTube?

  4. Er zitten weer knappe dingen bij.Zo’n doorschijnende bel zie ik wel zitten, .Lekker rustig en afgesloten van lawaai,wind en regen,.Oogt ook zeer rustig.

  5. dus het laatste amen is gezegd , zijn we daar ook maar van af 🙂 amen hihi
    niets nodig al lijkt die kast me wel voor in de keuken , maar dan pas ik daar zelf niet meer in 🙂

  6. Lemoenkoek, een porsie asb. Valstande…my Bertus het altyd sy ouma s’n gesteel terwyl sy slaap. Dit het hom ure besig gehou… Die deurskynende toilet? Heel aanvaarbaar. Op Bali spuit daar ñ straaltjie louwarm water VANSELF met die regte hoek vanuit onder die sitplek sodra die toilet-beheer-man besluit jy het afgehandel wat afgehandel moet word. So ñ deurskynde toilet neem die oefening net ñ stappie verder…. Ek sal lyk my moet bie vir die bubble. Na watter prysklas kyk ons?… Lewies. Staan opsy. Laat los die plate vir die ouer tannie en hou verby.xxx

  7. Zomaar het eind van de zomer lust ik dat sinaasappel taartje wel.

    Zonnige groet,

  8. Ek gaan nou nie in ‘n vuisgeveg betrokke raak oor die Springbok hit parade nie, tensy julle vinnig nog ‘n paar man in die hande kan kry om dit ‘n fair fight te maak.
    Ek sal dan die kombuiskas neem dankie. Daar is ‘n plek op Clarens (wat eintlik nou Bethlehem toe geskuif het) wat soortgelyke kaste maak en mamma het reeds begin skimp.

  9. Ek hoop jy het meer as een kopie van die Springbok Hit Parade, want anders sal ek en Lewies moet vuisslaan. Wie smaail so daar in die glasbak?

  10. Ai, ek kan nie wag om te lees hoe dit met Bennie gaan nie!

  11. Ag Tina jy het my laat glimlag met jou prentjie van jou toe oë in gebed…. en dan!!!
    Ek soek daardie bubble om in te klim wanneer ek de vieste in is vir die wêreld en sy mense.
    Jammer ek het al my draadhangers weggegooi…. sou lekker so kon fliek kyk!!! 😀Ek fliek mos te heerlik op my selfoon.
    Dan sal ek daardie stuk koek saam met my tee geniet vanmiddag… dankie!!!
    Mooi dag vir jou daar in Polokwane 😊

  12. Oe nommer twee sit die byt in die lewe 🙂

  13. Niks fout met daai Yellow Dusters nie. Hulle het net bietjie lank in die winkel gelê en het bietjie oorryp geword.

  14. Springbok Hit Parade dankie. Dis so reg uit my jong jare uit

%d bloggers like this: