RSS Feed

Vrydag Byskrifte 22/09

Al die jare in die onderwys het ons gewoonlik op ‘n Vrydagmiddig gaan kuier/koffiedrink/rondflenter. Die gesegde was altyd  ‘As jy op Vrydagmiddag werk, slaan die Donderweer jou’ Noudat ek hier op die Landgoed woon kry mens die gevoel van vreugde by die personeel op ‘n Vrydagmiddag.  Die vrolike ‘Lekker naweek’ laat mens altyd glimlag.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop die langnaweek is presies soos jy dit bestel het.

1

13076637_1011080845651232_8256311921693824144_n

2

13082710_1011078805651436_6439537337963399543_n

3

13006530_1011080178984632_3631602255581494592_n

4

13087683_1011077485651568_8855951941771506346_n

5

13062147_1011077355651581_3642914226061625786_n

6

13094134_1011080552317928_4007837431941328063_n

 

 

 

Advertisements

21 responses

  1. 1 tot 6
    NOT a – like father like son Friday

  2. Die appel val nie vêr van die boom nie! Laaste een is tipies van na-aping! Watter dag gedenk jul die naweek? Ons begin Sondag met “daylight saving” die horlosie word n uur vorentoe geskuif. So, ons syaan sogens weer in die donker op!

  3. als ik vrijdag middag wandel doe ik dat zonder
    donder en bliksem weer hihi

    1. grote en kleine ballerina

    2. nog 4 danseressen

    3. zij genieten de natuur

    4. zij hebben zojuist diploma gehaald

    5. moeders mooiste en een mooie moeder

    6. weg met dat ding en denk aan je dochter

    wens je een heel fijn weekend

  4. Oral is klein minni-me’s! Dis die mooiste!! Ek wil ook saam met jou rondkuier!

  5. I like your post 😊.

  6. That’s one thing I didn’t do with my girls – dress them as little ‘me’s!

  7. Nou dat die wêreld môre gaan vergaan moes ons dalk eerder gaan koffie drink het. Jou prente is spesiaal….

%d bloggers like this: