RSS Feed

Sondag Kopies 17/09

Ek moet ruiterlik erken: EK KAN NIE LEES NIE. Hardoplees is wat ek bedoel. Ek moes altyd as ek iets moes aanbied baie oefen of dinge selfs uit my kop leer.ย  As ek saalopening moes waarneem het ek altyd die kortste versie/s gekies en die meeste van die tyd uit my kop gepraat.. As ek nou na sommige nuuslesers luister, weet ek hulle het dieselfde probleemย  Jou oog gl7y vinnig vooruit en voor jy kan keer haal jy op die verkeerde plek asem of jy lees ‘n woord verkeerd en moet dan jou sin verander sodat dit nog sin maak. Terwyl ek so goed weet dis ‘n probleem, word ek vies vir myself dat ek so oordadig bewus is van al die foute… ontspan Tinatjie ontspan!

Hoop jy kry iets vir jou wenslysie en dat jy ten minste sal glimlag

19437200_1678435832170111_2203174208962802191_n

21231009_998053953671070_6422597555732565227_n

21462595_1698948450177754_3447564657041320941_n19396963_1873136822940290_8418104417401347107_n

13082576_1010458852380098_198141076528636147_n

21687423_1431879106891227_7808337216249022063_n

19961233_1964151807205290_1382517933210494369_n

21433236_1744286115645423_1460279178259459104_n

20915223_1634684616606646_4981875305866901529_n

 

Advertisements

42 responses

  1. Ek dink jy sou ‘n baie goeie navorser uitmaak met die goed wat jy in-die-kol ontdek! Ek dink ek hou die meeste van daai volla-bed en die koekroller.

  2. vakantie is het hele jaar lekker ๐Ÿ™‚

  3. ๐Ÿ‘๐Ÿ‘๐Ÿ‘ love the upside down car! ๐Ÿ˜ƒ

  4. Sies GA! sal nooit weer daai spinne-pantoffel ding uit my brein kry nie. Daai hangende volla is seker opgehang en toe het hulle om die ding gebou want dit sal nie deur my huisdeure gaan nie. En my kinders sou nuwe mure in die huis ingebreek het soos hulle daai bed-vollatjie rondgeswaai het! Oe-nee ek kies ‘n staande huis.Die groen muggie moutertjie is ougat, met so ding sal mens genoodsaak wees om nooit gewig op te tel nie neffens jy nie sal inpas nie. Daai sambreeltent sal heeldag vat om te droog, en hoe kom jy uit die ding uit? Soos ‘n slang wat vervel? Lekker gekoekeloer na als wat aardig is x

  5. Vir my vat die koekroller met patroon-druksels die koek. Oulik!
    Kan jy as onderwyser rerig nie hardop lees nie? – klink nie waar …

    • Dis werklik so … ek was net slimgenoeg om dit goed weg te steek Ek was bv die voorleser met die meeste Kersspele en het dit werklik uit my kop geleer. Verder het ek as ek ‘n kursus aanbied selde gelees en meer gepraat en was goed voorbereid. Jy moet vir ons sulke sout koekies bak?

  6. Wow! Daai klip paadjies is so mooi!

  7. Wat leuk deze deegrol met dierenfiguurtjes ,zo zou jk er heel graag een bezitten

  8. TJO! Ek sal mos lekker shop hier!

  9. Ek soek die mooi randstene…

  10. Mag ek anders wees? Ek love die spinnekopslippers, my honde vrek oor my skaapslippers, ek dink hulle gaan minder van die hou.
    En dan asb daai onderstebo Volla-bed, ek sal hom in my tuin hang, so tussen die bome en dan buite slaap

  11. Die kombuis maar die is finansieel nie so haalbaar maat die koekieroller sal werk. Wonder waar koop mens dit. Die dame met sambreel bly dalk droog maar as daar sterk wind kom word sy 10 km verder opgetel

  12. ha die Tina
    en al weer relaxed ๐Ÿ™‚
    ik vond niet voor mij er bij deze zondag
    en je moet zelf je foto’s maar ordenen hoor hihi
    fijne avond groet

  13. Boy syrup op my plaatkoekies asseblief ๐Ÿ˜„ ๐Ÿ˜ƒ ๐Ÿ˜€ Dit reรซn nog steeds hier; ek dink ek sal die sambreel ook neem.

  14. Tina, die kombuiskas. Die Turkish Delight. Die sambreel. Maar veral die uitgelรชde paadjies! Ek, lyk my, het ล„ shopping probleem…

  15. Ooooo as daardie Turkish delight is, skuif dit asb nader!!!

  16. Absoluut nee dankie vir die pantoffels. Dat jy datem jou mooi blog so kan besoedel!
    Maar daardie kombuiskas is iets uit ‘n ander wรชreld.

%d bloggers like this: