RSS Feed

Vrydag Byskrifte 15/09

Seker een van die mees verveligste werk is seker die mense wat by padwerke in die bloedige sons staan, staan en staan. Noudat ek daaraan dink is daar ‘n hele paar beroepe wat ek niks van sal hou nie.  (Dis regtig nie dat ek daarop neersien nie, maar juis omdat dit nie my persoonlikheid pas nie) Ek sal ‘n slegte huiswerker wees.  Hulle sal my kort-kort by die boekrak vind besig om deur die boeke te blaai. O, ja en ons hekwag saans… jy sit die hele nag en daar kom of gaan nie ‘n enkele siel nie.  Wag voor die dalk na kritiek begin klink, laat ons by die Vrydag sake kom.

Dankie vir die inloer/deelneem. Jy kikker altyd my naweek op.  Hoop jy het ‘n heerlike naweek .

1

21231652_1424947484249998_3292585196699102569_n

2

20915331_1784162538277786_2221911263022549565_n

3

20294469_1764268776920803_8395103134233067182_n

4

21371297_1442148555873591_7400821722611271379_n

5

21270962_1424890850922328_3090898556570124732_n

6

21192456_1791054594255247_7124355112327626299_n

 

 

Advertisements

50 responses

  1. 2) help ek gaan gerasper word! Hester sê byskrif storie

  2. No 6: niks fout hiermee nie. Dis ‘n swaar var wat met breinkrag gebalanseer en rondgedra moet word. ‘n Vrou sal dit maklik regkry. Die mans … ? *koes en hol weg*

  3. Wat een foto ,een hele familie op de motor en zo gevaarlijk!!!

  4. Jy het omtrent oulike fotos op. Ek dink daardie motorfiets “beat” ons taxis by vêr. Gheko’s is die oulikste goed… maar dink my moed sal my begewe wanneer dit by vashou kom. Ag die wortels is net so oulik. Geniet jou naweek!!

  5. zo heeft een ieder eigen voorkeur voor werk

    1. 3 vingers te kort

    2. mama wortel met kind

    3. net zo mooi als de tulpen

    4. samen op vakantie

    5. herder en de schapen

    6. niet normaal

    wens je een fijn weekend

  6. No 2 lyk na n mannetjie….
    No 6……dit sal d dag wees….sy moer….

  7. Kan nr 1 asb bearded dragons wees! En ja, Wegkruipertjie, ek stem vir jou nr 2! Jy is vanaand effe stout… En dan het ons die hond. Jy maak my Vrydag, dankie Tina.

  8. I think I would find most jobs boring and repetitive. I prefer watching my animals, but wouldn’t want a handful of lizards. 😯 Happy weekend, Tina. xx,

  9. No 6.Die ou lui bliksem!

  10. Lekker geloer na die fotos. Die hond wat so dut op die skape is my gunsteling.

    Lekker naweek Tina! (Bleddie koud hier by ons! Ek het sopas ‘n vuurtjie aangesteek)

  11. 1. Gheko’s en nog gheko’s
    2. Non in ‘n worteltuin (giggle)
    3. Rolletjies en rytjies
    4. Surf die emmer
    5. Mary had a little lamb
    6. Fokkit as ek hierdie neersit gaan ek ‘n man hard bliksem

  12. Ja.a.a – die staan en staan-jobs is ook nie vir my nie. Dink ek sal malsiekte kry.
    (Jammer ek is skaars, gaan woes, maar lees nogals baie julle briewe)

    1. Grilll ….
    2. Drukkie vir mamma-wortel
    3. Getooi vir tulpe-land
    4. Liewe land (is hierdie Taxi rerig?)
    5. Wolkombers vir ‘n opregte …
    6. Hierdie lyk baie vir my soos Toortsie se “Spreuke-vrou” van vandag.

    Lekker naweek. Oulike fotos!!

  13. Jy maak dit so moeilik! Elke een is spesiaal, behalwe die eerste rn op die laaste een sê ek: Bleddie man’☹️

  14. 1. 1 tot 8 ons maak seker niemand raak weg
    2. ‘n drukkie net vir jou
    3. kyk my beentjies, ek lyk defnintief nie soos die blomme nie, maar ek staan
    4. family on the go
    5. skaapwager
    6. lui m@@r dan het ek ook nie eers skoene aan nie

  15. 1. Edward Geckohands
    2. Asseblief daddy. Moenie gaan nie
    3. Daisy tussen die tulpe
    4. Indoniesië tien sitplek SUV
    5. Egte skaapvel hondebeddens slaap die lekkerste
    6. Kaalvoet oor die Drakensberg

  16. Nr 4 ek hoop die taxi kom die padreëls na. Die laaste een laat my hoor hoe kla die ou hy is moeg want hy moes heeltyd toesig hou.

%d bloggers like this: