RSS Feed

Sondag Kopies

Ek is een van die mense wat hou van soek en daarom pas programme soos StumbleUpon en Pinterest my soos ‘n handskoen.ย  Met die week se Sondag Kopies doen ek nie baie moeite om foto’s te gaan soek nie. Sommige weke is daar so baie dat di8t moeilik is om te kies, en ander weke is dit skaars. Met die lekker leesgroep Ou Litte raak die geleenthede egter minder en daar is amper nie genoeg ure in die dag nie.

Die week was daar baie om van te kies. Ek hoop jy kry ietsie vir jou wenslysie maar dat jy beslis sal glimlag. Dankie vir die inloer/deelneem.

19437571_1678437608836600_6163563566452807975_n

21232065_10156044231073352_2708192442581774706_n

21106725_729941000533436_4234531125379431289_n

21105794_1906165009643658_3614895642741796818_n

18275042_1925275641092907_1340315630776378340_n

21317475_495245410838310_3899199243799594740_n

21078629_654822681382944_700826906063852681_n

funny-soap-names-whiskey-river-52-59ae5797a8fa9__605

 

Advertisements

41 responses

  1. het was een stormachtige herfst dag ๐Ÿ™‚

  2. Good post like always..Het potlood vind ik het beste en de doosjes met bloempjes op de mooiste

  3. olifanten kom ik gelukkig niet tegen
    ik hoop wel dat ze in hun eigen gebied meer voorkomen en met rust gelaten worden

  4. Die tafel met die plant is myne, asb!

  5. Ek gaan nie nee se vir die vetkoek en stroop nie. Sal dit met my houtbraaier warm maak terwyl ek my lorryoil uitspoel uit my hare…

  6. Vekoek en stroop so ‘n bietjie later asb. Dankie!!

  7. Vandag wil ek net die mannetjie wat sy broek so optrek, aanskaf asseblief. Weet nie regtig hoekom nie. En ek gaan nou ook nie diep delf nie.

  8. nee er zit niets voor mij bij hihi
    stuur die zeep maar naar alle oorlog gebieden , en dan hopen dat het werkt

    wat een heerlijk weer is het vandaag , ik genoot er van en liep 3 wijken weg met de zon op m’n bol hihi , morgen de rest , ik kruip in de ruststand
    dus niks geen regenpak ๐Ÿ™‚

  9. Ek het aan jou gedink to ek hierdie gesien het!!

    http://twentytwowords.com/awesome-examples-of-smartass-vandalism/7/

    Hopelik gee ek vir jou ‘n paar glimlaggies terug!! ๐Ÿ˜‰ ๐Ÿ˜€

  10. Ek sal die vetkoekies en stroop eet as jy my ‘n bietjie gerasperde kaas aanbied. Sooo, jy hou daarvan om dinge te soek … ek is gou besig om ‘n lys op te stel van dinge wat nie gevind kan word in hierdie deurmekaar huis nie. Kom maar wanneer jy tyd het en dankie! ๐Ÿ˜€

  11. Sokkies optrek het definitief nuwe gedaante gekry by Broekman..

  12. Ek het oorweeg om in Bitcoin te belรช maar dit was voordatc ek die hotbraaier besigheidsgeleentheid raakgesien het.
    Ek gaan by die werk aanbeveel dat die P.E.N.C.I.L. as deel van IT ondersteuningsplan aan werknemers verskaf word.

    • Ek dink nog oor die bitcoin ding of wil bietjie na die aandelemark weer kyk Ek en my pa het Yscoraandele gekoop en die koerant angstig dopgehou Ons aankoop prys war R2 en hulle het gou gedaal na 60c … hy is lankal oorlede maar ek wens so ek kon vir hom vertel hoe hulle verbeter het.

  13. R250 vir ‘n houtbraaier is belaglik. Mens kan hulle hier koop vir R50!

  14. Nummer 1 vind ik wel wat.
    Ik probeer al zo lang mijn buikvet kwijt te raken ….

    Zonnige groet,

  15. Die houtbraaier kom seker van Brakpan af ๐Ÿ™‚

%d bloggers like this: