RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Voor jy jou oë uitvee is dit somer. ‘n Warm dag hier in die Noorde, maar wat die meeste pla is dat die wind nog nie regtig gewaai het nie. Ek dink tog mens moet die wintersnagklere begin wegpak …

Dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop dat jy ten minste sal glimlag. Lekker naweek!

1

20621126_1773181462696201_4498009656497837761_n

2

21314555_10209467851327337_3955087189201856783_n

3

21151367_1792063594154347_1008413235402621510_n

4

20993936_879372022225967_8390265987239604835_n

5

21105928_1897013210314176_2128955407829066446_n

6

10590425_678046222264208_8914090358543152169_n

 

 

60 responses

  1. Leuke foto’s vooral die met de zomerse voeten met madeliefjes

  2. 3) jou hare kort ‘n kam en ek gaannie myne vir jou leen nie!

  3. 4) Waar kry jy daai foto van my??

  4. Party is grillerig,ander dierbaar. Omtrent ‘n verskeidenheid.

  5. Hoekom die wind hy pla jou? Moet hy bring die reën? Lekker naweek.

  6. No 3 Laat my dink aan kleintyd….kon nooit genoeg kry van daai kieliegevoel….

  7. 1 Nee wat daardie balies kry jy nie vermom as ses pakke nie
    2 Handjie bysit baas?
    3 So raak mens hoenderkop
    4 Dansbaan netjies blinkpoleer
    5 Die akkedis vastrap
    6 Dands in deie blomme en droom in die dagkemer

  8. Nr 6, dis ek. Het jy my alweer afgeloer?

  9. 6 – Jannie se voetskimmel ruk al weer hand (of is dit voet) uit!
    2 – Never bite the hand that feeds you het nog nooit veel betekenis gehad vir Flaffie nie…

  10. hier nu echt een herfst dag
    met veel regen en wind 🙂

    1. een dik en dubbel 6 pack

    2. kadotje

    3. plezier

    4. schoensmeer vergeten

    5. tango

    6. daar droom ik alweer van

    fijn weekend gewenst

  11. 1. ‘n Vaatjie beat steeds ‘n sixpack elke keer
    2. Ek het gesê vat hom aan die hand en bring hom hierheen. Nie bring sy hand nie. Wanneer gaan jy leer luister Rambo?
    4. Pro tip, Dubbin werk beter op Chrome domes
    5. Hy doen die Macarena Mambo…
    6. Moenie gras onder jou voete laat groei nie kry nou heel nuwe betekenis

  12. Ek lag lekker oor hierie versameling! Die voete met die blomme tussen die tone laat my ver terugdink.

  13. 2. Die posbode was hier!

  14. Nr 4 moet seker maak sy twee hare is nie deurmekaar nie.

  15. Ek slaap darem al die helfte van die nag sonder sokkies, dit se vir my ons hap so aan die somer se gat.

%d bloggers like this: