Oeps, Tinatjie is nou effe laat vandag … maar mens het darem ook ‘n lewe op die Landgoed. Jy sal dit nie glo nie, maar ons het sowaar ‘n oulike buitjie reën gehad. Liefde en Genade wat met groot dankbaarheid aanvaar word. Ek hoop regtig dat die Kaap ook nog sommer lekker reën kry.
Dankie vir die inloer en ek hoop dat jy ten minste ‘n bietjie sal glimlag as jy weggaan. Hoop jy het ‘n lekker week.
ja zo iets is echt vervelend voor zon altijd druk ventje als ik
ik herinnerde mij plots de pijn in de andere schouder en elleboog , dat was door een slijmbeurs ontsteking en ja hoor , precies wat de dokter gelijk zei , of ik een spuit wilde , ja zeg ik doe maar
en ook aan de ibuprofen , zal het snel beter zijn
fijne avond groet
Ek is baie bly vir jou
dankie
Fantastisch leuk dingen en zo’n oven in mijn keuken dan zou ik voor iedereen taarten bakken
Lekker as jy inloer
Die mouse 🐭 mousse het my laat glimlag. Is dit van muise gemaak of vir muise gemaak?
Dit is altwee grillerig 🙂
Ek laaik daai stoel!
Ek hoop julle kry nog genoeg reen! 😉
Baie dankie dis nog bietjie vroeg Die Kaap moet eers nog kry
Is daai mouse dessert gemaak van kaas?
Oooooo dis nog meer grillerig
Ek sal daai hand vat, dan kan ek my darem verbeel ek word vasgehou
Dis eintlik ‘n stoel Dis nogal pragtige hout nê
Dit is ja.
Ek het nie plek nie maar sou van sulke eetkamer stoele gehou het
Ja, ek sal ook hou man ‘n mooi eetkamerstel (het ook nie meer plek nie), maar in my huis eet elke ou mos wanneer hy honger word en dis nooit op dieselfde tyd nie. So wat sal ek nou doen met die mooi tafel en stoele?
Die lekker van die kopie is dat jy jou nie aan die waarheid hoef te steur nie
😀
Natuurlik – ek het geweet jy ken die Antwoord!
Ek koop daai bed asb en die uitsig, ook die Wilson toffie, sommer n paar van hulle.
Dis wonderlik daai bed!
Ek sal darem wat wil gee om op daai hangbed te ontspan met n ‘mouse’ dessert in my hand….
Jaaaa wat so uitkyk oor die see… maar die muispoeding is te grillerig
Dis net n spelfout….lyk heerlik
Nogtans…
Die Wilson toffies voer my ver terug.
Ek koop so elke nou en dan ‘n handvol Wilsontoffies hier by ons kafee. Swartes. Ek bedoel hulle is bruin, maar toegedraai in swart papiertjies. Ek hou nie van die ander kleure nie. Hier in ons warm klimaat is hulle altyd so halfpad gesmelt en jy moet sorg dat jy die papiertjie mooi aflek sodat jy die HELE toffie kan eet … haha. O ja, en niekerbôls. Ek is nie ‘n verfynde Lindts-meisietjie nie ☺
Kleintyd het ons altyd Wilson toffies en Wicks kougom by die swembad se snoepie gekoop en met koue nat lywe in die son gele en kou dat die kwyl uit ons bekke drup.
Ek het net geweet van Chappies, maar my pa het ons verbied om kougom te kou. My tandarts het jare later ewe vies eendag vir my gesê ek moet asseblief net die stopsel laat “set” voordat ek weer toffies kou – bwahaha, die arme man was seker keelvol vir my tande.
Wicks was daai groot pienkes.
Nee, ons het seker nie daai in ons klein dorpie se kafee gehad nie.
Onthou julle die bottels lekkergoed
Ja, hulle was skuins met die oop kante vorentoe oorgeleun sodat jy self die deksel kon afhaal en jou toffies uithaal. Daar was nie toe worries oor kieme nie.
Dis siis ek kan onthou en die winkelier het nie heeldag hande gewas nie
Die kliënte ook nie! 😀
Net so!
Ja ek ken hulle ook
Lekker gewees, en mens kon groot bubbels blaas!
Dis regtig waar en ons susters het altyd gekyk wie het die grootste een
hehehehe ons is ook verbied om kougom te koop
Jaaaaaaa maar my ma was teen kougom
Proe hulle nog soos lankal? Hehehehe julle is of vreeslik gelukkig of die lekker is jare oud?
Hulle proe nog soos van ouds as jy hulle vars koop. Partykeer ry ons na die groot Bargan Store toe in Marburg en dan koop ons grootmaat toffies en ander swiets (het jylle dit ook swiets genoem) en pakkies chips. Gewoonlik as my seun hier is, want hy vreet soos ‘n rusper. Gewoonlik roep ek halt so na ‘n dag of twee, want ek kan nie al die suiker hanteer nie.
Lekker nê!
DIe tandepasta!!!!!
Kan ek ‘n boks bestel vir jou?
‘n Container vol, asb? 😀
You go Boy!
Lag ek nou vir daardie muispoeding. So bel ek eendag d koerant enbgee n mondelinge opdrag vir n advertensie. Toe publiseer hulle as volg: Heerlike moedersdagete met baie verassings!
Ek gril vir die muispoeding …. hhehehehe aitoggie die spelling
Wil n mens regtig die heeltyd n hand op jou boude he as jy gaan sit? Maar ek sal nie nee se vir n hele sak Wilson toffies nie – die Coke smaak was my gunsteling!
Oooooo vir my die caramel wees myne … sug
Ek proe dit sommer!
Lekker lekker
Die whiskey tandepaste, die laslappie kombers, en die oond. Maar die stoof moet saam met al die varsgebak afgelewer word, asb. Kan ek adres aanstuur?
hehehe vir my kan hulle die stoof hou en die eetgoed gee.
Neen, ik heb hem al gereserveerd. Hij komt naar vilvoorde 🙂
hehehehe nhet so!
Miskien moet ons ń besigheidjie saam begin, dan is ons whisky tandepaste venote. 😉
Hehehehehe kan werk!
Goed idee! 😉
🙂
Oooooo ja Wilson toffies!!!
Lekker nê!
ik heb niets nodig
en ook die regen niet hihi
Ons het maar ‘n droë land
ja jullie kunnen wel wat regen gebruiken hé , hopelijk komt het snel
Dis nogal vroeg Die boere sY altyd 10 Oktober
de natuur is aan het veranderen , zie Housten 😦
Dit is waar!
😦 helaas 😦
I Am not Interested in the oven.
But all the goodies are more than welcome on my dining table.
Kind regards,
Ja die ood beteken net baie werk