via Photo Challenge: Corner
17 Kommentaar
Baie mooi gedoen! Ek het nog nie eens by myne uitgekom nie.
Ek voel ek kan nie nog ‘n week mis nie. Dankie
Baie mooi die foto en die gesegde. Ek hou van jou header. Die oranje geskryf raak net bietjie weg in die middel.
Ek het ‘n probleem en kry glad nie die kleur van die letters verander nie … sug… My oorspronklike blad het verval en is nie meer beskikbaar nie
Hoekom het hy verval? het jy een gekoop? Ek gebruik dan die vernietes. Dis jammer want die agtergrond is besonders.
Ja dit was ook gratis maa dis nie meer beskikbaar nie en ek weet nie waar om die fontkleur te stel nie
I see. Dis dalk een wat jy voor moet betaal voordat jy kleur kan verander.
Nee dit het verval
Ek sien.
Sjoe, dis ‘n kunswerk…
*fluister* weereens ‘n vloekskoot want as mens na die veiligheidsdeur en die katte kyk lyk dit glad nie soos op die foto nie
Jy’s heeltemal te beskeie…
🙂
Maar sy bly lief vor my. Ek is haar groupie wat haar kos aandra…
Lekker … gee haar ‘n drukkie van my
Ok. Hierdie is goed gedoen. My Kieter…haar oë is altyd effe vol judgement…
Dis waar maar dis eintlik die mens wat hulle altyd allerhande goed verbeel
Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.
Email Address:
Follow