RSS Feed

Vrydag Byskrifte 25/08

Hier is daar so effense koelte in die wind… hier kom ‘n koue naweek. Β Op hierdie stadium van my lewe wil ek my omring met positiewe goed. Ek wil as dit my pas my kop en lyf volstruis hou en nie te veel dink aan die negatiewe dinge in die land nie, sowel as dinge waaraan ek niks kan verander nie. Ek is dankbaar en tevrede en gaan dit so lank as moontlik so hou.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

11202580_925009627519102_7987245869456743123_n

2

11245799_928466023840129_5383932810764329316_n

3

11960251_990012354352162_1811708115716726733_n

4

14519725_1197305580315300_2344049498718662173_n

5

20637835_1458019370934345_1299126121354937344_n

6

18485888_1965744030189204_7254655887357110219_n

 

 

41 responses

  1. Lovely post! πŸ’–πŸ˜Š

  2. Mnr en Mev Hoender lyk tog so geinterseerd! Kiep, KIEP! πŸ˜‰

  3. Elke ‘prenkie’ is SO flippen spesiaal!

  4. Love #3! Thanks for the smiles, Tina. Have a very happy weekend. xx

  5. hier is een warm weekend

    1. dat is een flinke knuffel

    2. leuk kooltje

    3. lief

    4. wat kijk je nou , heb ik iets van je aan

    5. dat noem ik nu nog eens verhuizen

    6. lekker puh

    wens je fijn weekend

  6. Watse dis kan mens maak met kool en aartappel..?

  7. O en die antie gaan heel naweek besig wees met koolbredie, kerriekool inlΓͺ, koolslaai, koolsop koolxxx koolyyy, koolzzz …

  8. Is nr 5 ‘n prefab huis? Ek is nou nie seker van die nommer nie. Die kietiekat is baie lief vir haar baas en die hoenders is lekker laf.

  9. What a big cabbage!!

  10. Daardie koolkop lyk asof hy saam met die spioene teruggebring is nadat hulle die land gaan verken het!!!
    Mooi naweek vir jou πŸ™‚

  11. 1 Hierdie nuwe sneesdoekies is nogal effektief en is herbruikbaar
    2 Hierdie nuwe sneesdoekies is nou wel nie herbruikbaar nie maar dis so gemaklik lag op laag en weens die grootte hou for omtrent vir ewig of is dit toiletpapier?

  12. Ek sal jou help wat die koue betref…. wanneer ek sΓͺ ons kry koud moer jy weet die koue is op pad na jou toe.

  13. (2) Jimmel mens! Hoe kry sy daai koolkop opgetel? Ek sou my rugstring op twee plekke geknak het. (3) Dis wat in my huis bekend staan as ‘n “aww”-oomblik (jy weet? waar almal so ‘n sentimentele traantjie wegpink).

  14. De verhuiswagen is een mooie oplossing.
    Alleen zijn hier de straten te smal.

    Zonnige groet,

  15. Jo! Maar daai antie het ‘n ma se koolkop! Sy kan die nasie voed!
    Wat jy se oor positiwiteit is so waar. Ek wil nie weet van plaasmoorde en kinderverkragtings en Zuma en Gupta en korrupsie nie.

  16. Leuk op die manier je huis verhuizen,spijtig dat dat niet kan met ons huis

%d bloggers like this: