RSS Feed

Sondag Kopies 20/08

Eish, weet iemand hoe ek die hinderlike swart raampie wat WP hier op my blog plak weg te kry? Dis sowaar soos die advertensies op FB – dit plak stewiger as ‘n honger bosluis!

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie en dat jy ten minste sal glimlag.

15492442_715001512009645_7092816105931665250_n

10462778_496826687116089_6195166760135369902_n

18301840_2005936669644138_5988844185611077641_n

20799436_2066130730291398_7765401944904963476_n

20882327_2065983870306084_1740179989746208103_n

14470620_1244144702324372_9198315221232765602_n

10494764_949475875072477_2028073072025770603_n

Advertisements

48 responses

  1. Daai hond… pasop, hy gaan iets maak wat stink soos st@nt! Sorrie… my vuil gedagtes is alweer in die pad! πŸ˜€

  2. The crocheted capes are glorious.😝

  3. ja hoor ik geniet hier een paar zeer fijne dagen

  4. Die stoel moes net ‘n bietjie gemakliker gewees het waar al jou boeke sommer byderhand is… maar dan weer ek lees mos nou deesdae op my kindle. Dus is my relaxer meer dan genoeg. Sal daardie sandput vir my een skoonseun wys…. sy dogtertjies kan doen met dit. Hy is klaar de vieste vir my omdat ek jou een foto van die

  5. Ek weet waarom daai 2tjies in die gehekelde pakkies maskers ophet

  6. Wezer zo zalig om te bekijken.Zo’n zetel met mijn boeken er rond zie ik zo zitten

  7. Met daardie lamp sal ek bang wees dat die hond enige tyd haar dinge gaan doen!! Die hangstoel vir my. Daardie plakkies het verskeie aanwendings. Op stranddienste kan dit die boodskap help versprei.

  8. Weet nou nie of ek van so gehekelde blou bal trui sal hou nie. Blou bal want daar gaan baie koue daar inkom!

  9. O jitte, die weird gehekelde kleertjies darem… Ek sweer ek hardloop Wayde van Niekerk van agter af in as iemand met so n pakkie na my toe aangestap kom…

  10. Nommer 4 en 6. Ε„ Gaatjie vir al my boeke en waar ek myself kan bΓͺre klink net reg…

  11. Die biblioteek stoel en die sandput! Ek het net nooit genoeg bΓͺre plek vir my boeke nie. Die sandput vir twee kleine mensies wat nou hier bly.

  12. kamera mee nemen tijdens de folder wijken , nee echt niet πŸ™‚

  13. ik kijk en zoek , welk zwart raampje ?
    nee ik heb niets nodig vandaag πŸ™‚

  14. Eerstens is ek dankbaar dat my geliefde nie ‘n baard het nie! Ai jai jai, die gehekelde pakkies darem. Dit gee my nig verrr om te gaan in my hekelwerk!

  15. Die sandput asseblief; my kleinkind sal mal wees daaroor. Watter raampie nou? Ek sien niks wat my irriteer nie πŸ˜„ Raampies en goetertjies word bepaal deur jou tema en jy kan die voorkoms gewoonlik net verander deur CSS (nie beskikbaar as jy op ‘n vry plan is nie).

  16. Ekke soek daai stoel…boeke en al. Dankie

  17. En daar is die oulikste soeperherou ooit: Hiekelman!!

  18. Nou net met WP gepraat. Hulle het blykbaar die raampie daar opgesit omdat jy so ‘n oulike blogger is. Dis ‘n ere-raampie.

%d bloggers like this: