Met die wantrouedebat verby, staan ons soos elke oggend op en niks het verander nie. Was dit nou werklik al die geld en aandag werd? Wag ons nou tot Desember en dan verander net die persoon en nie die omstandighede nie? Β Hoe gaan dit nou werk? Wie het stemreg by die algemene vergadering? Wat word van die president… adjunk minister van Onderwys? Β Ag nee wat, kom ons gee aandag aan die Sondagkopies en jou wenslysie.
Ek hoop daar is iets op vir lysie vir jou en indien nie dat jy ten minste sal glimlag.
Weeee PEEEEE!!! Ja, ek sal maar altyd ‘n WP mens wees! Kon nooit daai ou met die tanne verdra het nie… hy’t so erg alles weg geskop, as ek reg kan onthou! Tot sy eie vrou(ens) weg geskop, nie?
Die spuithaarfonteinvrou is pragtig my gunsteling vir vandag. Wat die vrou met die een arme aanbetref, dis ook mooi. Met vrouemaand in gedagte is sy seker die vroulike weergawe van Rodin se denker – daaroor het ek iets gese nog voordat ek ‘n blogger geword hethttps://abriejoubert.wordpress.com/2016/04/11/denkers-en-eters-n-eteriese-ervaring-breederivier-roei-2016/
Ek dink wat verander het, was baie mense se bewusmaking van die feit dat daar wel teen korrupsie en despotisme baklei kan (en moet) word. Dis een veldslag wat verlore is – die stryd duur voort. Lieflike kwilt; ek sal nie omgee vir een nie.
Toe ek groot geword het was ons glad nie Blou Bulle ondersteuners nie! Ek dink daai bussie sou goed gewerk het! π
Hehehehe het julle die WP ondersteun
Weeee PEEEEE!!! Ja, ek sal maar altyd ‘n WP mens wees! Kon nooit daai ou met die tanne verdra het nie… hy’t so erg alles weg geskop, as ek reg kan onthou! Tot sy eie vrou(ens) weg geskop, nie?
hehehehe skerp
The Bulls fan bus….. waar kom die mense aan al hulle dinge? π
Daardie kwilt kan maar hierdie kant toe kom!!!
Dis vir my ook baie mooi
ja eindelijk is de goot schoon gemaakt
fijn weekend groet
Ek het so gesien. Hier moet dit ook maar van tyd tot tyd gedoen word.
Ummm – sou darem maar graag sulke mooi beentjies wou hΓͺ – met of sonder die blommetjies.
Ja daar is die allermooiste sykouse … ek kon nie kies nie
Prachtige mengelmoes van mooie dingen.Voor mij graag de bloemetjes benen
π
de long test was goed , bloeddruk als een jonge man hihi
129/83 pols 59
59… wow fiks!
ja niet slecht π
Nee Tannie Tina, ek kry niks hier te koop nie – ek sit n versoek in vir iets funky asb!
Bly warm – hulle se van more af gaan ons poep van die koue!
Jy moet maar ‘n lekker dik kwilt kry. Ek sal uitkyk na iets funky
Die spuithaarfonteinvrou is pragtig my gunsteling vir vandag. Wat die vrou met die een arme aanbetref, dis ook mooi. Met vrouemaand in gedagte is sy seker die vroulike weergawe van Rodin se denker – daaroor het ek iets gese nog voordat ek ‘n blogger geword hethttps://abriejoubert.wordpress.com/2016/04/11/denkers-en-eters-n-eteriese-ervaring-breederivier-roei-2016/
https://abriejoubert.wordpress.com/2016/04/11/denkers-en-eters-n-eteriese-ervaring-breederivier-roei-2016/
As ek ryk was het ek so groot beeldtuin gehad … met pragtige bome …. ag mens mag maar droom
de politiek vertrouw ik al lang niet meer
en er zitten ook geen koopjes voor me bij π
Ja jy is beslis reg.
helaas zou ik zeggen π
π
π
Altwee die kwilts us besonder mooi.
Ja mens kan nie kies nie….
Ε Kwilt sal altyd my hart steel. Altyd. Net die idee dat daar soveel fyn stekies en aandag ingesit is.
Dis vir my ook baie mooi!
Ek dink wat verander het, was baie mense se bewusmaking van die feit dat daar wel teen korrupsie en despotisme baklei kan (en moet) word. Dis een veldslag wat verlore is – die stryd duur voort. Lieflike kwilt; ek sal nie omgee vir een nie.
Sug… ek bewonder jou optimisme
Ja dis mooi nΓͺ
Het laatste beeld zie ik graag tegemoet in mijn voortuin.
Kan het geleverd worden met gegarandeerde zonneschijn?
Regenachtige groet,
Ja dis vir my ook baie mooi! Stuur maar van die reΓ«n aan
π as ‘n WP fan hou ek van die Blou Bulle se fan bus!!!
hehehhe daar is net plek vir 2 fans … dis dalk al wat oor is.