RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek is voorwaar te vroeg gebore, en daarom vat dit my twee keer so lank om elektroniese goed dinge te verstaan. Omdat ek ‘n mens is vir roetine hou ek van die Firefox browser , veral omdat dit ‘n Afrikaanse speltoetser het. Maar nou kan ek skielik nie meer op WP inlog nie en kry ek heeltyd die 405error boodskap.  Ek gaan nie allerhand dinge probeer nie want dit hoe ek myself uit my Litnetblogs gesluit het. So – Chrome moet maar die ding doen

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

 

1

19400110_10155486837814252_7257208815584305468_n

2

10606165_1083769868324157_6630402316477213124_n

3

18813651_1918987931689794_7721729140096773540_n

4

20525872_335106816928745_100831039968423618_n

5

19420671_10155490431599252_2305902988170352363_n

6

12705424_1117547238279753_8022538377521179548_n

 

 

Advertisements

38 responses

  1. Ik ga voor de rolletjes tegen de d …..

    Vrolijke groet,

  2. 1) Ek hoop ek lyk soos my ma!
    2) Ek hoop waarlikwaar nie ek lyk soos my ouma en oupa nie !!
    3) Ek het voeltjie hoer fluit hulle is ietwat kens
    4) En hierdie bewys dat die voeltjie waar fluit

  3. altijd wat te doen
    zo meteen ook
    slapen 🙂

  4. Ek voel ook so oor die error boodskappe. My seun het ‘n Bsc inligting tegnologie maar vir my is dit absoluut useless want as ek hom bel is hy te besig om met my te praat (mens sal nie sê ek het vir sy kennis betaal nie) en as ek dit google kom ek meeste van die tyd by onverstaanbare hulp.

  5. No 5……as sy dubbellaag toiletpapier gebruik het, sou daar minder leë rolle rondgelê het…dankie vir daai een….mooi naweek

  6. ik weet niet hoe laat ik geboren ben
    te vroeg of te laat
    werk ook met crome en ben tevreden

    1. hé ouwe je mag wel een scheren

    2. heerlijk

    3. kijk ma zonder knijper

    4. wel drinken niet lopen , luie drinker

    5. ojé papier is op

    6. als je hoofdoekje maar goed zit

    fijn weekend groet

  7. Jij vindt dat je te vroeg geboren bent; ik denk dat dat opzettelijk is gebeurd, om jou de tijd te geven voor het vinden van al die vrolijke foto’s (= olijke plaatjes om ons op te vrolijken).

    Ik heb mij een keer afgevraagd of ik te vroeg, of dat zij te laat geboren was. Zij, dat was een meisje waar ik onweerstaanbaar verliefd op werd ondanks het leeftijdsverschil van 50 jaar. Ja, die nul achter de vijf is correct!). Niets dramatisch hoor, vermoedelijk komt zoiets wel meer voor.
    Fijn weekend!
    .-

  8. Die eerste foto is….. (net partykeer wens ek daar is ander beskrywende woorde as dierbaar, pragtig, kosbaar ens.) Dit is daardie onbeskrywende woord wat ek voel wanneer ek na die foto kyk.

  9. Ek hou van die twee ou geezers wat so uitbundig skinny dip. Mens is nooit te oud om pret te he nie.

  10. 1. Is ek snaaks – wat kyk jy?
    2. Lekker ou man, hier gaaat ons twee oues in die koue…
    3. Ek kan seker nou nie regtig op die wit lap poef nie…
    4. Ontspan oupa, ek IS in beheer.
    5. ……………………………….
    6. As die onderkant beter lyk as die bo kant.

  11. Nr 2. Is “skinny dip” vandag oudmodies?

%d bloggers like this: