RSS Feed

Sondag Kopies

Soms is die goed om jou selfoon bietjie af te sit het ek die naweek agter gekom.  Ek het my WhatsApp uitgevee om te bepaal of die R5 wat daagliks afgetrek word daaraan gekoppel is en behalwe dat ek agter die kap van die byl gekom het, besef ek skieli8k hoeveel tyd mens op die foon besig is.  Dit was  ‘n heerlike verposing en ek gaan dit besli9s van tyd tot tyd doen.  Rus en vrede!

Ek hoop daar is darem iets tussen die kopiea wat jou wenslysie sal haal, maar dat jy ten minste sal glimlag.

19756906_1488291407880875_9152998873663120946_n

19424046_1646788305351976_6805143806846870555_n

19429833_1421941461189023_4091469172699476833_n

19905062_1935325250013635_4053656145912368232_n

18670795_289057914897833_6594829019239504880_n

604114_10152861908724825_3087461949023178248_n

20139652_1888466268070183_5739684659141910933_n

19642502_1935422993337194_3363274386015093788_n

 

 

 

Advertisements

30 responses »

  1. Those nails! And the ‘toilet paper’, too. Just looking at them gives me tons of discomfort already.

    Reply
  2. Ek soek beslis nie toiletpapier wat ek moet was nie. Ek kry dan eerder ‘n bidet en was myself elke keer.

    Reply
  3. In zo’n jacussi zou je me alle dagen kunnen vinden

    Reply
  4. dank je , als het goed is morgen weer aan de wandel

    Reply
  5. Ek sal so 50% by jou shop ooh genade maar dai naels en toiletpapier!!!!!
    Ek stem vir die foon – elke 2de naweek op die plaas bitter min opvangs en dan geniet ek dit net so baie.

    Reply
  6. Bwahahaaa – suur lemoene!

    Reply
  7. Sal die toonnaels maar met die toiletpapier moet toedraai! Sal die 1.99 vir sour lemons betaal ja

    Reply
  8. Eeeeek vir daai toonnaels!

    Reply
  9. nee zit niets voor me bij
    en zo’n mobiel heeft een UIT knop 🙂

    Reply
  10. Die herwinbare toiletpapier is erg, maar daai toonnaels! Hulle sal mos daai Biggie Best-kooi aan flarde skeur!

    Reply
  11. Nee vir die toiletpapier, rerig.🙈🙈. Die jacuzzi sal op ons grasperk ń plekkie kan kry, defnitief. Lekker Sondag middag vir jou.

    Reply
  12. My selfoon lê in my laai (my Whatsapp werk net op my desktop; ek gebruik nie mobile data nie) en die klank is af, so hy pla my nie eintlik nie 😀 Ek moet die toonnaels kry. Myne is nog nie lekker teruggegroei nà my Oribi avontuur nie.

    Reply
  13. Nr 3 – ek hou van die moderne Engels, klink so affermatief.

    Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: