RSS Feed

Weekly Photo Challenge – Satisfaction

DSCN6581

In all our contacts it is probably the sense of being really needed and wanted which gives us the greatest satisfaction and creates the most lasting bond.

Eleanor Roosevelt

via Photo Challenge: Satisfaction

Advertisements

23 responses

  1. Dis so ‘n pragtige foto!!

  2. Dierbare foto. Bloed is dikker as water as dit by verdediging kom. Ek kan onthou ek het eendag een bygedam omdat hy jou van n klip afgestoot het by busstop!

  3. Oh so lovely! Wonderful take on. 🙂

  4. Mooiste foto van die twee. Pas presies by die onderwerp, en ek stem saam. Die aanhaling is perfek.

  5. Eggo wat mense hierbo gesê het. Baie goeie toepassing van tema en pragtige foto wat waardering in hulle menswees vasvang

  6. Pragtige foto. Ja, mense soek erkenning bo enigiets anders, (Aldus Maslow)

  7. Dis inderdaad waaroor die lewe gaan….

  8. Mooi foto en gepaste gesegde. Kinders is altyd ‘n treffer.

  9. Dis so ‘n treffende foto…vol liefde en deernis! Goeie gesgde ook daarby,Tina.

%d bloggers like this: