RSS Feed

Weekly Photo Challenge – Unusual

 

 

DSCN3933 (2)

To live in this world, you must be able to do three things: to love what is mortal; to hold it against your bones knowing your own life depends on it; and, when the time comes to let it go, to let it go.

Mary Oliver

via Photo Challenge: Unusual

29 responses

  1. Definitief ‘n besonderse foto. My pa het vanaf 16 tot 73 jarige ouderdom by die slagpale gewerk. Ek onthou as kind was ek eenkeer daar en moes oor ‘n sement slootjie vol lopende bloed spring. Ek verkies bene bo bloed.

  2. Sjoe dis ‘n besondere foto,al is dit grusaam!

  3. Dis beslis Unusual! Aasvoël restaurant.

  4. goede spreuk
    met een treffende foto

  5. Great post! Thank you for sharing the quote. 💖😄

  6. Definitief ‘n buitengewone foto. Ek hou van die aanhaling – ek het dit nog nie voorheen gehoor nie, maar dis baie gepas.

    • Ek wou eers ‘n slagpale een plaas maar hulle is so grusaam … dit was my eerste besoek aan die voerklrale en dit was glad nie so grusaam soos ek gedink het nie. Die diere word ook in ruim krale vir lettelik jaar gevoer voor hulle geslag word. Hulle word baie goed versorg.

  7. Dank voor het doorgeven van deze goede adviezen. Het laatste – Let it Go – is soms niet, of lastig, op te volgen. Ik heb er geen moeite mee om alleen de mooie herinneringen te bewaren, maar zie dat er mensen zijn die, ook vele jaren later, niet over een verlies heen kunnen komen. Daarom denk ik dat het iets is wat je niet kan leren omdat we het meekrijgen als een evensbeschouwing.
    Nog een goede zondag!
    .-

  8. Skitterende foto by die geskryf!!! Dit pas baie goed bymekaar, op so ń awregse manier.

%d bloggers like this: