RSS Feed

Vrydag Byskrifte

As ‘n mens blond en stupid is, is daar geen pille wat dit beter kan maak nie. Ek dreig nou al die hele maand om in die poskantoorry vir my karlisensie te gaan staan. Woensdagmiddag draai ek om omdat daar heelwat mense is en ek sien hoe stadig die personeel mense help.  Donderdagoggend druk ek deur en is vreeslik opgewonde toe ek met die lisensie uitloop. Toe ek by die huiskom en ek na die lisensie kyk verval dit volgende jaar 30 Junie en nie die einde Julie nie. Eish … wat nou gedoen? Waarom, waarom het ek nie dadelik na die datum gekyk nie. Mens weet mos jy moet altyd jou goed kontroleer, maar neeeeeee Tinatjie is mos baie slim!!!

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike warm, knus naweke.

1

20106795_1599245556778203_4788274100305515998_n

2

20228683_1600474513321974_5761729995412872263_n

3

19959339_1593174557385303_3066409952515538718_n

4

18194915_1525223237513769_1957228593701632379_n

5

19400041_1596424073727018_1242781513374563548_n

6

19665216_1587574594611966_1562623090128062027_n

 

49 responses

  1. Prachige natuurfoto’s.Dat verveelt nooit

  2. 1) En hierdie foto word is geborg deur ‘n Manhaar magic haaropknapper – aanbeveel deur manne met maanhaar.

  3. These guys sure know how to pose 🙂

  4. Die laaste foto is ‘n juweel. Dankie.

  5. Ek het al lankal agteegekom hulle kroek joy elke jaar met 1 maand. Jy miea gewag het tot 1 Aug im te betaal, dan het jy Juliemaand gekry.

  6. Nou het jy my kop deurmekaar gehad…. begin lees en ek dog jy praat van jou bestuurslisensie huh. Praat van blond…. my ‘n tydjie gevat om te kop.
    Die laaste foto is te oulik!!!

  7. Ik vind ze allemaal top maar de aatste verwarmt mijn hart het meest

  8. kan met alle kleuren haar gebeuren

    1. waarom moet je nu zo schreeuwen

    2. lekker zonnebaden

    3. dat is een hele vreemde engerd

    4. een mooie statige kip

    5. mooi koppie

    6. afblijven deze hap is van mij

    wens je een prettig weekend

  9. Snaaks dat die persoon wat jou lisensiebesonderhede op die rekenaar intik,dit nie raakgesien het nie..😬😂Sjoe die wit slang is grillerig!

  10. Van die een blonde na ‘n ander… ek doen al ons karre sin online 😊

  11. Ek voel nie vandag spitsvondig genoeg om jou te verveel met lame byskrifte nie!
    Lekker naweek Tina!

  12. ‘n Blou hoender? Het jy jou lisensie voor die vervaldatum gekoop? Ek los myne gewoonlik tot so twee weke na die vervaldatum wat altyd einde September is.

  13. Die hen! Sy is net die heel mooiste ooit. Die luislang, ek het geen woorde. Kyk, ek verstaan jou frustrasie oor die datum!

  14. 1. Wow. As awesome nou al ooit in ‘n foto vasgevang is nê, dan is dit met die een. Soveel mag en krag
    5. Eeeen dan is daar nommer 5 wat my so bietjie baie uitfreak…

  15. Nr 1 – Oppas my boetie sal jou donner.
    Nr 2 – Rustig in die parlement.

%d bloggers like this: