Ek onthou vanoggend skielik al die gesprekke en gevegte oor naaktheid van die verlede. Hier op WP is dit onwaarskynlik dat daar enige geveg sal uitbreek, maar dit is interessant hoe verskillende mense daaroor dink. Hier op die Landgoed het Tannie P ‘n sakdoel om die geskenbeeldjie gebind om die kaal effe weg te steek…
Persoonlik pla naaktheid (eish dis darem ‘n vreeslike outydse woord) my nie regtig nie. Wel as dit smaakvol en uitdagend is. Tog wil ek nie heeldag daarteen vaskyk nie. Ek wonder hoe voel jy daaroor? Verander mens se siening hoe ouer jy word?
Ek kom nou die dag op ‘n foto af wat ‘n lewendige bespreking uitgelok het en deel ook ‘n ander wat ek vir die geleentheid bewaar het. Ag en jy kan maar ten minste hieroor glimlag.
Ek hou daarvan, naaktheid (kielie kielie outydse wrd) ek hou van mense wat selfvertroue het, maar ek kan dit nie verdra om myself kaal te sien nie, en hou niks daarvan dat selfs my man, die pa van my kinders, my kaal sien nie… Ek is baie selfbewus… ek “like” die cougar in die boom.
ik zelf ben graag bloot , en schaam mij ook niet
er is teveel valse schaamte in de wereld , mede door de religie aangestuurd
en kijk wat velen van die religien in het geniep uitvreten , kleine jongens en meisjes misbruiken
we zijn allemaal naakt geboren en zijn dan ook allen het zelfde het zij mannetje of vrouwtje
Ek het ‘n kortstondige loopbaan as ‘n stripper gehad. Die gaste het my meer geld betaal om my klere weer aan te trek as om uit te trek, so die baas het toe maar gevra dat ek eerder gaan.
Die enigste ander ding wat ek weet is dat indien mamma vir jou by die strand sê “kyk daai girl se min klere” moet in vadersnaam nie kyk nie, dis ‘n lokval. Jy sal eers na ‘n week weer ‘n bietjie uit jou een oog kan sien.
Snaaks. My vrou wys hulle nou weer vir my uit. Dan is ek net “Huh? Waar?”
En dan is sy “Daar!” en point na die dame toe. “Sy het mooi boobs!”
Ek sal dan maar net respond met ‘n “Aaag, dis okay…”
Persoonlik is ek nie baie lief vir klere nie en dra ietwat minder as wat gewoonlik verwag word van ‘n senior burger, maar ek sal darem nie hou van loshangende liggaamsdele wat so voor my neus verbyswaai nie.
Kyk, ek kom nou so jaar of meer oor die weg sonder pornografie in my lewe. Lang storie, maar ek het besluit vir Vrou en God skop ek dit uit die huis uit.
Goed, nadat jy my medalje vir my gegee het…
Ek persoonlik verkies naaktheid waar jy niks kan sien nie. Geen boobs of onder die belt wat gewys word nie.
Ek en my vrou stry nog: Ek sê as jy nipples kan sien, dan sien jy die boob. Sy reken weer enige deel wat uitsteek…
Naaktheid in die winter klink vir my heeltemal te veel vir ‘n daalder.. ag nee man jongelinge mog dalk waaghalsig wees , ouderdom ??? Neewat. Elkgeval so adam en eva -storie voor die vrug se etery – nie vir die uwe nie..
Jong, daardie tweetjies op die fiets… ek en Bertus begin deesdae alteveel vergeetagtig raak…10 uit 10 vir die perd-probleem oplossing! Die cougar in die boom? Lyk glad nie vir my gemaklik nie, selfs al was die vorige aand rof en jy slaap jou roes af. Die boombas is ‘mighty’ skurf. Naaktheid? Pla my nie vreeslik nie, dit moet darem net nie so in die openbaar gebeur nie. Binne die grense van jou eie erf…Fine. Hopenlik is daar ñ hoë heining om. Eerlik dink ek nie manlief sal ñ groot probleem hê as die buurvroutjie daarvan hou om in haar evas gewaad te swem nie…maar hy sal defnitief ñ paar klappe teen die kop van my af kry.☺

Ek hou van smaakvol naak… as daar so iets is.
Ek glo daar is, smaakvol naak is die perd en die vrou 😊
Kaalgat is die lekkerste gat!
Skerp!
Aijaijai. Daai boombed kan regtig nie gemaklik wees nie!
Ek glo jou … maar sy is darem nog jonk Ek sal nie eers in die boom kom nie!
Dis sowaar ons geluk! Ons sal nie in die boom kom nie! 😁
Ek sal maar toekyk …
De laatste foto vind ik de leukste en denk dat het echt helpen kan
Net so!
Dis die naakte waarheid….jou prente laat my glimlag….
Hehehehe Dankie Frankie Lekker naweek! ❤
Moes net geduldig wees. Die ander 3, is toe ook te siene.
hehehehe nou bly ek doodstil! 🙂
Litteken, op die dametjie, met die perd, se regterbeen. Ongelukkig, kan ek nie die ander drie fotos sien nie. Jammer.
Dis baie vreemd Gebruik jy jou telefoon?
Nee, my ou telefoontjie, is te simpel. Kan darem, soos iemand hier sê, watchup.
Hehehehe … WhatsApp is darem baie lekker en dit werk met Wi-fi
ik zelf ben graag bloot , en schaam mij ook niet
er is teveel valse schaamte in de wereld , mede door de religie aangestuurd
en kijk wat velen van die religien in het geniep uitvreten , kleine jongens en meisjes misbruiken
we zijn allemaal naakt geboren en zijn dan ook allen het zelfde het zij mannetje of vrouwtje
Ja jy is beslis reg … maar uitlokkend maak my ongemaklik
dat is anders , iets uitlokken is trouwens nooit goed
maar ik begrijp je wel
🙂
Ek het ‘n kortstondige loopbaan as ‘n stripper gehad. Die gaste het my meer geld betaal om my klere weer aan te trek as om uit te trek, so die baas het toe maar gevra dat ek eerder gaan.
Die enigste ander ding wat ek weet is dat indien mamma vir jou by die strand sê “kyk daai girl se min klere” moet in vadersnaam nie kyk nie, dis ‘n lokval. Jy sal eers na ‘n week weer ‘n bietjie uit jou een oog kan sien.
Snaaks. My vrou wys hulle nou weer vir my uit. Dan is ek net “Huh? Waar?”
En dan is sy “Daar!” en point na die dame toe. “Sy het mooi boobs!”
Ek sal dan maar net respond met ‘n “Aaag, dis okay…”
Erg bedagsaam!
hehehe ek is seker jy gooi nou met die hele vark!
Persoonlik is ek nie baie lief vir klere nie en dra ietwat minder as wat gewoonlik verwag word van ‘n senior burger, maar ek sal darem nie hou van loshangende liggaamsdele wat so voor my neus verbyswaai nie.
Damnit! Daar gaan my planne om vir JOU ‘n stripper te reel vir jou verjaarsdag!
Wag! Gee my net ‘n oomblik om weer die saak te oordink …
Riiggghhhtttt…
😀
🙂
🙂
Ek dink sy is darem lekker oopkop
hehehe ja ek dink regtig die houding maak die verskil. As dit uitlokkend is sit dit my af…
Kyk, ek kom nou so jaar of meer oor die weg sonder pornografie in my lewe. Lang storie, maar ek het besluit vir Vrou en God skop ek dit uit die huis uit.
Goed, nadat jy my medalje vir my gegee het…
Ek persoonlik verkies naaktheid waar jy niks kan sien nie. Geen boobs of onder die belt wat gewys word nie.
Ek en my vrou stry nog: Ek sê as jy nipples kan sien, dan sien jy die boob. Sy reken weer enige deel wat uitsteek…
My mening is nog uit daar… Ek het ‘n probleem met grootte wat vir my so half uitdagend voel
Naaktheid in die winter klink vir my heeltemal te veel vir ‘n daalder.. ag nee man jongelinge mog dalk waaghalsig wees , ouderdom ??? Neewat. Elkgeval so adam en eva -storie voor die vrug se etery – nie vir die uwe nie..
Ok die winter is ‘n probleem maar ek wou nie my foto’s verloor of so lank bêre nie
Jong, daardie tweetjies op die fiets… ek en Bertus begin deesdae alteveel vergeetagtig raak…10 uit 10 vir die perd-probleem oplossing! Die cougar in die boom? Lyk glad nie vir my gemaklik nie, selfs al was die vorige aand rof en jy slaap jou roes af. Die boombas is ‘mighty’ skurf. Naaktheid? Pla my nie vreeslik nie, dit moet darem net nie so in die openbaar gebeur nie. Binne die grense van jou eie erf…Fine. Hopenlik is daar ñ hoë heining om. Eerlik dink ek nie manlief sal ñ groot probleem hê as die buurvroutjie daarvan hou om in haar evas gewaad te swem nie…maar hy sal defnitief ñ paar klappe teen die kop van my af kry.☺
😄 Arme Manlief!
😉😄😂
Sy is wreed!
Hehehehe … so jou buurman geniet gereeld ‘n paar somerplesiertjies!