RSS Feed

Sondag Kopies

Mense is darem interessante wesens. Het jy al tussen mens soms bietjie terug sit en net luister wat ander mense sê leer jy baie. Sommige mense kan vir ure praat, maar dit gaan alles net oor hulle en dit wat hulle raak. Ander kom gou agter en gebruik dan vrae om jou by die gesprek te betrek. Daar is mense wat opreg belangstel in ander, terwyl ander eintlik net ‘n fan-klub soek!  By watter groep pas jy… ek wonder tog hoe ander my beleef!

Dankie vir die inloer – ek hoop daar is iets vir jou wenslysie die week. Hoop jy het ‘n heerlike week.

19554422_1340453982670991_4770892131184234161_n

19756458_10158968687000015_555065864850724560_n

19554182_1339696406080082_8952425042440916793_n

16939656_1749175465411809_605580753366582424_n

19225920_1355160091229796_7428870619980672901_n

19904989_10154740679017337_445929396825785788_n

19756421_10213436146603318_7574406396612717119_n

1_jpegfcd91e3c69632dae3b4b6d058e148073

Advertisements

31 responses

  1. Crazy chocolate!! 😍💖

  2. het wordt een echte zomerse week , genieten dus
    fijne week wens ik ook jou

  3. Daardie sjokoladetert fassineer my op ‘n morbiede manier…
    (As blogvriendin beleef ek jou as iemand wat gulhartig in ander se vreugde deel en hulle in leed vertroos. Die Eie Ek, liewe Tina, het jy laaankal hokgeslaan!)

  4. Weer zo heel knap gevonden

  5. Die inhoud van die oons asseblief. Die toeilet op die band het my laat glimlag. In die weermag het jy jou gebeur of te wel ‘n sersant het probeer illustreer hoer diet werk met die toiletrol om die loop van die geweer.

  6. Good Grief daai tjoklits….

  7. Ek wou die oond vol kos as gunsteling noem, toe sien ek die bont stoele.

  8. Oe!!! Tjoklits en ‘n bont stoel!!! ♥

  9. ik kan goed luisteren , maar ook goed kletsen 🙂
    ik ga ook voor de keuken

  10. Daai verhouding gaan deur die cracks val. Ek meen, as die matras nog ‘n entjie skuif, gaan iemand skaafplekke opdoen. As ek aan jou fan club behoort, kry ek dalk ‘n getekende foto of ten minste ‘n blikkie coke?

  11. Die keuken plus bijbehorende kok wil ik wel hebben.

    Vrolijke groet,

%d bloggers like this: