RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Een van die grootste frustrasies vir my is my rekenaargeremdheid. Ek is net te vroeg gebore en die feit dat my regterbrein fluks werk, terwyl die linkerkant gewoon lui is, bring my baie keer in die moeilikheid. Gister besluit my primêre browser Firefox om Tinatjie se geduld te toets… sug … ek het regtig tweede gekom en moet nou my hoof-profiel  in Chrome oopmaak.  Ai, ek wens ek was slim en vaardig!

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n lekker naweek en dat jy onthou om te glimlag.

1

19642689_1882945341955609_3252577216553098872_n

2

19894978_1884545091795634_4738111791525459148_n

3

f14fcff5d97d5faa006326cce42c9dcd

4

19748645_1882945931955550_4903588340304576063_n

5

19731934_1882943055289171_4510347601155142057_n

6

19894600_1882943548622455_994998790992806203_n

 

 

Advertisements

32 responses

  1. Ag dit is mooi fotos. Weet nie so mooi van ‘n koei in ‘n bus nie!!!!

  2. 3) Koeibus in kort en fokusende op die produk van die koei waarmee baie geld gemaak kan word: kubus…

  3. 1. Loop speel met jou eie poppe!
    2. Eendag wanneer ek groot is, gaan ek hierdie plaas koop.
    3. Die koei moet saam! Voor die Duitsers haar ook skiet!
    4. Kom ons maak hom nat, dan groei hy nog meerkatjies!
    5. Oooo daar agter sit sy. Sy het toe tog kom luister
    6. Hulle dink al weer ek het al die Aces. Ha ha ha!

  4. Rekenaargeremdheid… nou, daar is ‘n skrikwekkende konsep! Ek sidder!! 🙂

  5. Allemaal 1 voor 1 prachtige foto’s maar ik ga voor foto 1.Een ontroerend poppenmoedertje

  6. Elkeen van die foto’s ekstra spesiaal.

  7. Love this fun kid series! 🙂 Thank you for sharing. 🙂

  8. Nommer 5 laat my dink aan die opvoering van Westside Story in Sand du Plessis in die middel-90’s toe die hele gehoor in trane uitgebars het terwyl Maria vir Tony gesing het nadat hy geskiet is. Wonderlike opvoerings en fantastiese, meelewende gehore wat ons gehad het in Bloem in daardie jare. Wonder of dit nog so is? Nou – daai koei?

  9. Daar is twee baie besondere foto’s vir my: Die een met die seuntjie en sy hond (wat nogal ook lyk soos ‘n jakkals), en ook die een van die kinders wat toekyk hoe die meerkat gewas word. (Wonder wat gaan in die meerkat se kop aan – en wat sien die seuntjie en die hond.)

  10. dus 1 trage hersen helft en 1 vlotte helft
    de trage gebruiken om te rusten en te slapen
    de andere om te werken en wat al niet meer

    1. 4 poppetjes

    2. samen genieten van de rust

    3. op naar de slager

    4. klas leert hond wassen

    5. ja zeg het maar

    6. volgens mij spelen zij allen vals

    fijn weekend gewenst

  11. Firefox kan lastig wees.
    Go to Control Panel. Delete Firefox.
    Google “Firefox”
    Download and install Free version.

  12. PS: Wat maak Firefox? Dalk kan ek help?

    • Hulle dateer mos op en dan raak my rekeneer se kop deurmekaar Ek is darem nou op Chrome op al my programme in. Ek hou van Firefox want die het ‘n Afrikaanse Speltoetser

  13. 1. Ek weet nie wat is meer creepier nie: Die dogtertjie of haar poppies..
    3. “Hel Kobus Wiese! Kan jy nie lees nie. Die ding sê jy moet stop!” Gedagtes van Blommetjie die Koei
    4. Meerkat, minder kinders het Timone gedink, en hartseer gewonder waar Pumba is…
    6. Vasgevang: Die oomblik wat Depressie Jare Sannie besef het sy gaan al die baadjies van die ander kinders wen. #DobbelProblemeBeginJonk

%d bloggers like this: