RSS Feed

Sondag Kopies

Ek wens iemand wil aan my verduidelik wat al hierdie hofuitsprake teen die regering beteken. Daar word letterlik derduisende rande aan bestee en die mense teen wie dit ingebring word, rits lekker in die buiteland rond of maak toesprake asof niks op aarde verkeerd is nie. Intussen vergaan mense van die koue en honger, brand mense geboue af en steel rekenaars van instansies wat verantwoordelik is vir veiligheid. Dis asof ek iewers iets mis – ek verstaan dit nie

Sug… miskien moet ons liewer glimlag en ky wat daar vir ‘n kopie beskikbaar is.  Hoop jy het ‘n heerlike Sondag.

19732020_2316279261930678_620838821131552179_n

bea38079a63e203084e9b00256df46571464074779

16649423_1741741792821843_5052225071770088487_n

18274994_1893270754251840_6513838636985880330_n

15492370_1708684872794202_2806439716187566658_n

16426119_10155783482527589_378151757246097380_n

18952808_685974864919016_5223567466839405734_n

8395e6f01c2dcf1763c19b37790ebaa71464074723

57bc3c31a3019bc6064fc6933042f0321464075004

 

Advertisements

37 responses

  1. Ek soek van daai wyn sokkies!!
    Ek het so pas ‘n weerligstraaltjie gehad… stuur vir vriende Steve en die een met die wit gesig van daai hart-eier goetters… miskien sal hulle die skimp vang… ek wonder! 😉

  2. My Goodness, who can walk on this pair of shoes… ? 😀

  3. ja Tina , is dat zo 🙂 kosten die vrouwen zoveel geld
    nu het tevoorschijn toveren is toch niet gelukt 🙂

  4. dank je Tina
    voor jou ook een fijne week

  5. Daardie skoene vir Die stil kind, sy is gaande oor platvorm skoene.
    Die kouse vir ons jongste vir idees…. sy doen die tipe dinge op klere, koppies ens.
    Vir my daardie bed wat oor die veld uitkyk. Sal heerlik lê en lees…. en kort-kort in die verte staar.
    Geseënde week vir jou.

  6. Ik sta volledig achter het commentaar van newsferret (hofuitsprake: ‘n bewys die regering weet niks van goewrnansie nie),
    en ik voeg er de vraag aan toe: op wélke regering vandaag is dit níet van toepassing?
    .
    Plaatje # 5 krijgt van mij de grootste glimlach van de zondag, met ook een vraag van mij:
    Red or White?

    Een antwoord op deze laatste vraag dat ik eens hoorde, luidde: Full!
    .-

  7. Ek dink ek moet die sokkies aanhe op daardie hotelkamer neem ek aan se bed dan weet die kelners wat hulle moet bring

  8. Zo’n solartentje zou ideal zijn om over mijn klein zwenbadje te zetten

  9. A lovely place to take a summer vacation!

  10. hangmat + slippers met cash 🙂
    en laat de politiek maar slap ouwehoeren , is samen met zakkenvullen het enige wat ze kunnen

  11. De Zonnetent ziet er wel aantrekkelijk uit.

    Zonnige groet,

  12. Die hangmat en bietjie somer asseblief. Ysig koud en reenerig hier in die Kaap in.
    Oor die kwessie van die hofuitsprake–ek wonder self daaroor. Daar isa uitsparaak op uitsparaak teen die regering en niks gebeur daarna nie.

  13. Tweedens, hopelik sonder ‘n tikfout, ek hou vd diere oorkrabbertjies en dan natuurlik die sokkies… daai perel monstrosity’s is afgryslik!!!

  14. Eerwtens dit is net om meer geld in die “drain” af te spoel – waarm sal hulle aan enige hofuitspraak steur, “hulle” is die regering…

  15. Met daardie skoene staan jy ver verhewe bo probleme en hofuitsprake en enige ander iets waarbo jy verhewe wil staan! 😁

  16. Kussing is een van my swak plekke…die kouse sal my “one size fits all” voete uitstekend pas. En dan, die slaapkamer. Dankie, dis myne.

  17. Die hofuitsprake is net ‘n bewys die regering weet niks van goewrnansie nie (verskoon die Anglisisme).

%d bloggers like this: