Vrydag Byskrifte

Brrrrrrr dis nou koel in die Bosveld … ons het tot ‘n buitjie reën gehad gisternag. Dis nou regtig winter in die kontrei.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Warm bly.  Dankie vir die inloer/deelneem.

1

42824

2

17499144_10155969843737589_3400254461472885607_n

3

17796437_10155998594887589_5265907733686318468_n

4

18342214_1962546683842272_288443195315646697_n

5

19701998_10156482980542619_3109088941400910232_n

6

18581914_1665423720151781_6378502540164000394_n

 

 

 

27 responses

  1. Vind ze allen fantastisch maar ben fan van foto 1

  2. ja wat extra geld met die wijkjes er bij , ikke blij 🙂

  3. Ik zie er zeker anders uit.
    Maar ook ik hoef niet op foto.

    Vriendelijke groet,

  4. Ek hou van die brakkies op die glybaan.Bly lekker warm die naweek.

  5. Die vis het al 8 sterte geëet, kat het net een oor

  6. Vandag is die tena ‘cute’.

  7. Ek wonder wat het die leeu gedoen dat hy so skaam kry!?

  8. Lekker naweek, Tina. Dis maar koud hier aan die Weskus

  9. nr 1 Hasie Kalbassie staan op sy kwassie

    nr 2 Kom saam ou perd!

    nr 3 Jy eerste! Nee, jy!

    nr 4 O phoc!

    Nr 5 Katvis!

    Nr 6 Skoenlappersnoet!

    Lekker naweek Tina! Prima weer hier in die Kaap.

  10. pppfffftttt het is warm in Nederland 🙂
    en flinke onweers buien gister avond

    1. en wij dan , krijgen wij geen bakkie leut

    2. wie laat wie nu uit

    3. wat je noemt een te smalle glijbaan voor 2

    4. laat me ff met rust , ik zit de mens zijn zonden te overdenken

    5. vis vangt kat 🙂

    6. hoi vriend , rust maar wat uit

    fijn weekend gewenst

  11. Vandag is vir my ook ñ ‘diere-dag’. Ek sit kort-kort op Google en lag vir die manewales in die natuur. Daai twee op die glyplank, eish. Hulle wag net vir aksie.

  12. Almal kostelik ek hou veral van die honnegoed wat die perregoed op leiband het.