RSS Feed

Monthly Archives: Junie 2017

Sondag Kopies

Die artikel van Koos Kombuis in die Vrouekeur laat my terugdink aan die tyd toe ek begin blog het. In die lekker ou dae op die Mweb blogs moes jy behoorlik op jou tone bly. Grinnik… ek was darem baie liggelowig en het alles geglo wat ander kwyt raak. Koos Kombuis en Casper de Vries is genooi (of dalk nog betaal) om op Mweb te blog. Baie gaaf was hulle ook nie met die medebloggers nie. Later het Litnet hulle afgerokkel en die Chinese verkopers het tot die blogwerf se einde bygedra.  Wat my egter die meeste bybly is bloggers van formaat wat vriendelik en beleefd met ons gewone plebs is/was.  Ek het grenslose bewondering vir enige mens wat ander se menswaardigheid respekteer.

Ek hoop daar ie darem ietsie by die kopies vir jou en dat jy ten minste sal glimlag.

18342716_1950674385151953_7026448808599050353_n

12993513_10153811548338600_291877275788447623_n

17522657_1928625300690195_6379319249091472761_n

18814157_10156356683472619_2428027291929533355_n

0e3e0aa65fde62e51ba027ed0865ea15

18671138_1957834187769306_8574502045823873311_n

18619950_1956299264589465_5043883224453876880_n18194639_1946352442250814_8750988861348233718_n

Vrydag Byskrifte

Ek is die afgelope paar weke besig om my gruwelik op te werk oor ‘Koekedoortjie’. Waarom het die vervaardigers dit goed gedink om die kinders saam met hulle ouers te laat werk. Di9s mos nie kinderwerk dan nie? Die kinders is angstig en het min belangstelling in dit wat hulle doen … wie op aarde maak slaai in ‘n bottel? Kyk mens na die buitelandse soortgelyke programme steek die jammerlik af.  Nee wat … ek hoop hulle sal vir die opvolg deegliker huiswerk doen

Wag laat ek ophou kerm. Dankie vir jou deelneem/inloer. Ek hoop jy het ‘n mooi naweek.

1

12376312_1254899437870880_1598003033122642489_n

2

13092056_1273291769364980_2359485479628186563_n

3

16806909_1347663051921570_2239357368144405751_n

4

18301799_1959980177432256_8712714161670955871_n

5

18342646_1651456631548490_64438600744196132_n

6

18739876_1576724132399897_8888904311788068125_n