Sjoe, mens kan sien hier in die dorp is dit vakansie. Die strate is besig en die kinders swem in die winkels. Ek is bly vir die kinders en onderwysers want elkeen verdien dit. As mens aftree is elke dag mos vakansie.ย Tog was skoolhou baie keer vir my lekkerder as vakansie…
Hoop jy het ‘n lekker vakansie/naweek. Dankie vir die inloer /deelneem.
1
2
3
4
5
6
๐ love the last one!! ๐
๐
Nr 2 onthou ek goed. Nr 5 is my gunsteling. En nr 6…dis hoe ek vandag voel; effe verward.
Hehehehe siestog dit sal beter gaan
Nommer 6 is seker nou hoogmode. Het dit jou al getref hoe die haartooisels en hoede oor die afgelope twintig jaar verander het van ietwat afgesaag tot heeltemal outrageous?
Ja jy is reg!
Ken ek nie daai baba-pakkasie nie!
Angswekkend
nee die komen niet weer terug ๐ gelukkig
Lekker
๐
zwemmende kinderen in de winkel ?
1. kom ouwe dan gaan we pootje baden
2. de baby gaat op vakantie , en neemt het volgende mee
3. nou wat had je dan ๐
4. geheel alleen in gedachten verzonken
5. ojee , als dat maar goed gaat
6. wat je noemt een zwaar vogeltje
fijn weekend
heheheheh swaar vogeltje! Oulik
๐
2. En alles pas in die kattebak behalwe die kiddie. Die moet maar op die dakdraer vasgemaak worre!
Neeeeee nooit … beslis nie hulle eersteling nie
1) Oud maar nog nie koud
5) Oud en blind
2) Amateur pakker wat dink hy is pro-pakker
3) Kameel maak ‘n plan. Toe die toe gym-eienaar kameel se toerusting gekonfiskeer is weens skuld, het hy die gymtoerusting geword.
4) Perfekte balans. Die blommetjies op die gras is net so yl soos die hare op die kop
6)Oos, Wes tuis bes.
Hehehehe op jou stukke!
Nr 4 laat my so dink aan ons kinders kleintyd met hul hare so in hondedrolletjies ingeslaap!
hehehehe …
1: Ouma kan nog op 70 gatskop. Net jammer die traksie waarin sy haar bevind het na die tyd.
3: Kamele en Ramme: Dubai se nuwe landswapen het net nie reggesit met die bevolking nie.
5: Wagter kan nie die visie van Ouma se seks tapes uit sy kop kry nie. *(Te skurf???)
6: Ek voel so. Paniek aanvalle aan die eenkant, onbeskryflike vreugde aan die anderkant.
Aha Lekker om jou te sien! EN skerp soos altyd
De eerste foto verdient een heel verhaal, maar eerst ga ik van mij weekeinde genieten.
Vrolijke groet,