RSS Feed

Die Eggo van jou Ego

Die mens se ego is darem ‘n interessante deel van jou menswees. Die meeste van ‘ons normale‘ mense het maar ‘n brose ego wat ons daagliks probeer beskerm.  Daar teen oor is daar die mense wie se ego so opgeblase is dat hulle doof raak vir ander se behoeftes.

Ek broei nou al van verlede week oor Sarie se agterblad. Ek moet erken my hart is seer dat Koos van der Merwe sy laaste agterblad geskryf het en dat dit groot skoene is wat volgestaan moet word. Steve Hofmeyr is die skrywer van die blad en skryf ‘n brief aan sy jongste dogter. Alles is gaaf en wonderlik ek is bly vir hom, maar vind nêrens ‘n boodskap wat my persoonlik raak.  Ek wonder ook hoe moet sy ander dogter voel… selfs sy ander kinders. Dis soos mense wat die hele middag net oor hulleself gesels – dis werklik baie vermoeiend.  Miskien word ek nou regtig oud maar ek voel so oor Nataniël in die laaste tyd ook. Dis regtig of hulle egos so groot raak dat daar nie meer plek vir hulle ondersteuners nie.

Wag miskien moet ons liewer maar op die tande kners en glimlag.

18891813_1483234065072642_1188355975378280830_o

0901-john-caldwell-d

18664487_797167887119028_3478190586088303103_n

19275265_1594753813917078_6508603601931575353_n

0804-Harley-Schwadron-d

18403073_839126279578105_8116410298457304472_n

 

Advertisements

31 responses »

  1. Ek is baie neutraal rondom Steve en sy dinge, hy gaan voorwaar sukkel om Koos se skoene vol te staan – maar laat ek maar neutraal bly!
    Ek probeer minder vloek, minder skel en minder lelik te praat van mense wat my irriteer, ek probeer rerig hard en vroegoggend neem ek my voor vandag is die dag wat ek nie iemand op die pad gaan skel nie, ek gaan rustig werk toe ry en nie eenkeer vloek nie. Dan sit ek my voet in my kantoor en daar gaat al my goeie voornemens by die skuifdeur uit die oomblik wat ek na die vorige dag se klagtes moet luister.
    Daai lelike snor het my laat smile/gril… why….

    Antwoord
  2. Weer lekker gelag! Dankie… net so by the way… daai twee het my nooit aangestaan nie! Hulle egos is van vroeg af in die pad! 😉

    Antwoord
  3. the banana bottle holder is so clever! 🙂

    Antwoord
  4. Ew, I didn’t know sneezing could be that scary 🙂

    Antwoord
  5. Ag Tina ek het dit nou geniet. Sommer vir Everett op ons familiegroep gesit.

    Antwoord
  6. Ek hoor jou, Tina! En die ander pool – die Jannie Jammergatte – kan mens ook net so uitmergel. n Mens kan tegelykertyd nederig en selfversekerd wees!

    Antwoord
  7. Ja die liewe ego van party mense. Ek sal ook graag so n plakkie wooneenheid in Hawai wou besit. Probleem is dan het mens nie die fondse om soontoe te gaan nie! Die groen gras is ook presies hoe dit vandag is. Die groenigheid beteken niks vir die gesondheid nie.

    Antwoord
  8. Die snor hahaha, o daai snor gaan ek nou steel en aanstuur vir my seun.. Dankie vir die lekkerlag.

    Antwoord
  9. Weer zo’n leuke reeks waarvan de laatste foto me aan het schateren br

    Antwoord
  10. Altijd fijn om even bij jou te lezen …..

    Vriendelijke groet,

    Antwoord
  11. ja met veel ego’s is wat mis , opgeblazen tot barstens toe hihi
    zal me dat een knal geven 🙂
    elk plaatje bracht een glimlach

    Antwoord
  12. ja, ek sal ook so voel oor Steve se kinders. En in vandag se dae is ego ‘n groot en lelike ding. Hou ook die meeste van die tannie in Hawai. As ek maar net so ‘n skoen-tyddeel daar gehad het. Sou net my tent saamgryp.

    Antwoord
  13. Die Eggo van jou Ego…hierdie is hiper slim gestel… Die tannie met die skoen, briljant. Die gras wat groener is aan die ander kant, nog meer briljant!!

    Antwoord
  14. Jy het die spyker so mooi op die kop geslaan. Kudos.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: