RSS Feed

Sondag Kopies

Die week was die kopies wat na my kant toe gekom het maar skaars.  ‘n Belangrike bron was die week stil – ek vermoed hy is siek, want hy was die afgelope jaar baie in en uit die die hospitaal. Dis lekker as wildvreemde mense jou vriende word deur sosiale media en blogs.  Baie mense verstaan dit nie, maar vir my is jy spesiaal en jy vul my lewe met vreugde. Ek lag en huil saam met jou en moet jou bedank vir die spesiale manier waarop jy my lewe aanraak.  Vir die wat nie meer met ons is nie – jou plek is leeg … hier en in my hart.

Ek hoop daar is iets om oor te glimlag of vir jou wenslysie by die kopies die week. Dankie vir die inloer.

18057648_10154538609348603_2703378732799973875_n

18582135_658510711023430_5466730202742673150_n

18836920_10154747507582428_3534866269469371456_o

18952805_856405307850202_2056594454403957544_n

18620301_797167610452389_3365377965753945158_n

18485622_1953772941508764_8219537074641465085_n

19029322_1800371170276791_1147113953615586282_n

17861552_1939052986314093_3901738513438835560_n

18485885_1560653277340316_5888307131574977417_n

Advertisements

47 responses »

  1. ik wandel een 5.5 KM/uur , mijn gasten 3 KM/uur hihi

    Antwoord
  2. Daardie broekies en die kouse is net te, te veel. Hy moes die vis skoene ook gedra het.

    Antwoord
  3. As klein dogtertjie was ek mal oor daardie toiletrol poppies! Ek verbeel my my ouma het een gehad? Ek is mal oor die vetplant stoel – ek het self al probeer kweek, maar selfs dit gaan onder my “nie-groen-vingers” dood. As for the model? He is surely going through some hell of a identity crisis – or the designer! xx

    Antwoord
  4. De zandbak die een bed werd is een pracht idee

    Antwoord
  5. Like the outdoor bed 💖😊

    Antwoord
  6. Ek waardeer ook ons kubervriendskap.

    Antwoord
  7. Ek kan nie wag om vir my daardie pikante rooi? en pragtige blou? aan te skaf nie…

    Antwoord
  8. Is daar nog iemand wat daardie toiletrol-poppies in hul badkamers het!?

    Antwoord
  9. Misschien bezoekt jouw goede vriend het hospitaal alleen voor routine-onderzoeken.
    ,
    Omdat jij denkt aan lege plekken van wie niet meer met ons zijn, geef ik jou een aforisme,mee,dat eens werd bedacht door een goede vriendin-schrijfster:

    “De leegte die je achterliet, is groter dan de ruimte die je innam”.

    ..-

    Antwoord
  10. Daardie toiletpaperhouers is die hoogtepunt van kitch 😅

    Antwoord
  11. ik ga voor de bacon , als je er 12 eieren bij doet 🙂

    jammer dat als ik het goed begrijp een bekende zo ziek is

    Antwoord
  12. In die ou dae het elke toilet met selfrespek to ‘n toiletrolbedekkertjie gehad. En hierso liewe Vriendin, is ‘n Jim Reeves waarheid vir jou: A stranger’s just a friend you do not know. Dankie dat ons vriende geword het.

    Antwoord
  13. Jy het ‘n behoorlike verskeidenheid, van visskoene tot ‘n boekhoek. Ek vermoed die model met die rooi broekie het uit sy klere geraak en het uit nood aangetrek!

    Antwoord
  14. Die stoel past wel in mijn voortuin.

    Beterschap voor jouw vriend.

    Zonnige groet,

    Antwoord
  15. Jy maak my hart sommer week. Ek voel soos jy oor my blok vrinne, geheel en al.

    Die laaste prentjie…soms verkies ek ook net my eie geselskap. Die Jalapeno bacon van Black Label…ń dosyn pakkies asb. Die ‘book-nook’, need I say more! Dis myne, asook die nagemaakte gras bed en die jong m…nee, laat hy verby hou. Dan maar liewer die vetplant-stoeltjie.🤗

    Antwoord
  16. Grote Gonna!

    Daai bloukous het eers sy baadjie aangetrek en toe sy onderbroek!

    Ek het nie gedink daar bestaan erger skoene as kroks nie. Was ek verkéérd!

    Antwoord
    • hehehehe…

      Dis eintlik tragies. Daar is so kaart wat Alzheimer vir sorggewers verduidelik en daarin word verduidelik dat mens vergeet waar elke kledingstuk gedra word … oudword is nie vir sissies nie

      Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: