RSS Feed

Vrydag Byskrifte – Jeugdag?

Jeugdag is vir my altyd so halwe hartseer herdenkingsdag.. Behalwe dat ek baie lief is vir kinders, weet ek daar ‘n hele geslag daar buite wat heelwat verloor het terwyl daar geëksperimenteer is in die onderwys.  Hulle gaan dit nooit in hulle leeftyd inhaal nie. Ek is ook jammer vir my persoonlike aandeel daaraan.

Dankie vir die inloer/deelneem. Geniet die naweek maar bowe al moenie vergeet om te glimlag nie:

1

c8a5c9569810f8e2370a95f4cf655584

2

8188f44566311e44c183aec2fe86167f

3

22ff69084ddc1dd55d44cd00327eae2f

4

12932867_10153851766550589_2170639581705397633_n

5

4dd5fbbd202cc7710df79ddc4e14c660

6

c5d2a0258e55a873c13e83ef3746a706

 

 

 

 

 

Advertisements

40 responses »

  1. Luuuuurv nommer 2 …. 😀

    Antwoord
  2. Daardie kop kan net sowel my man s’n wees… as ek kon teken het ek vir hom so ‘n prentjie geteken.
    Die oom en tannie by die sinkbadjie is my gunsteling…. hulle lyk so kinderlik gelukkig.

    Antwoord
  3. Eish nou is ek uit my eie blog

    Antwoord
  4. Jonge dame nr 1 met die skaatsplank se voorwiele in de lug boek moontlik vir haar verblyf in die hospitaal. Gaan vir my grassnyer kry…

    Antwoord
  5. Allemaal zo geweldig dat ik er geen voorkeur kan bij uitzoeken

    Antwoord
  6. Die pankop met die grassnyer laat my skreeu vd lag!

    Antwoord
  7. Daai eerste tannie het gutz, die tweede omie us stout! Posop dat die beeld nie’n windjie laat nie!

    Antwoord
  8. Hoe en waar ik zulke foto’s en andere prenten zou kunnen vinden zoals die jij elke week plaatst, weet ik niet. Want ik ben maar een gewoon mens – maar wél een die graag glimlacht!

    Antwoord
    • Ek het lank aan StumbleUpon behoort… ek hou van soek Dis lekker as jy inloer Baie dankie

      Antwoord
      • Oh yes! I remember having stumbled upon StumbleUpon long ago; then lost sight of it. Probably because I failed to install it after a computer change. Thanks for reminding me.
        Inloering your blog has become a habit. No thanks needed, my pleasure.-

        Antwoord
        • Ja hulle het die formaat verander en toe het ek ook belangstelling verloor

          Ek sukkel om jou blog te follow Sal jy asb. ‘n blog van my like sodat ek jou kan begin volg?

          Antwoord
          • Ah! aan ´likes’ voor blogs heb ik nooit aandacht geschonken. Gewoonlijk gebruik ik ze als goedkeuring van bepaalde reacties op een artikel. Nu ik weet dat het nodig, of gemakkelijk, is om mijn blog te volgen, heb ik dat graag gedaan.
            Mijn blog zou ik wel meer leven in willen blazen. Ik denk dat ik teveel twijfel of mijn onderwerpen wel genoeg belangstelling zullen trekken. Ik blijf proberen om daarover heen te komen. In ieder geval, blij met jouw belangstelling!
            .-

            Antwoord
  9. Ouma lyk nie te beindruk met Oupa se stuitigheid nie…

    Antwoord
  10. 1 Skuitig

    2 Stuitig

    3 Tuisknip

    4 Kinders moenie in die water mors nie die oumense wil dit he!

    5 Daai beskuite was so groot!

    6 HKGK!

    Lekker naweek Tina!

    Antwoord
  11. 😀 Mooi fotos van die jeugdige ouens. Lekker naweek vir jou ook.

    Antwoord
  12. Hier sit ek nou en lag vir jou prentjies, én vir fietszwerver!!! Ek is mal oor elke liewe foto. Hoop ek gaan ook so “with-it” wees!! Drie hoeras vir jeugdag…

    Antwoord
  13. jeugddag en de oudjes er ook bij
    lijkt me gezellig , toch

    1. kom op moeders je kunt het

    2. nee die jas staat je niet

    3. lekker makkelijk

    4. omstebeurt in de tobbe

    5. dat is een flinke jongen

    6. zou ze nog wat zien

    fijn weekend gewenst

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: