RSS Feed

Sondag Kopies

Ek wonder in die laaste tyd oor mense se persoonlikhede.  Verander ‘n mens so met tyd? Word dit beter of slegter? Ek weet mens kan nie mense in boksies sit nie, ek neem waar dat mense  wat gewoonlik negatief is nie skielik positief raak of selfs soms positief is nie.  Sug… en dan wonder ek in watter kategorie val ek.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie en indien nie dat jy ten minste sal glimlag.

men-lace-shorts-hologram-city-2

 

14035001_1377260818958365_2074458355180981297_n

 

18952682_856205391203527_3666012496312525431_n

19029322_1827514357566686_6770135864037109251_n

10303466_824062680944851_8730289690752622192_n

18698396_1921712981408604_1113195201713901969_n

18157379_1946581525561239_5212510713632366417_n

17991909_824239067733493_8375609013483442320_n

 

Advertisements

49 responses

  1. ik sprak over de knie:en van m’n kennis
    de mijne zijn prima

    fijne avond groet

  2. Ek sal lekker hier shop! Kan ek oor die pos besel?

  3. En jy val defnititef nie in die groep wat altyd negatief is nie. Jou humor is nog altyd besonders.

  4. Daardie doring-mes-en-vurk kan werk vir my!

  5. Jy raak effe diep met jou stukkie skrywe…Rondomtalie, jy kry dit reg om jou negatiewe tye tog om te draai en altyd iets positiefs vir ons deur te gee. Dít is ń kuns en verg ook harde werk. Die stoel natuurlik. Ek het ń hoekie vir hom in ons kamer! En die biblioteek is ń uitstekende idee.

  6. Die combinatie van Mes-en-Vork zal ongetwijfeld effectief zijn voor een rigoureus dieet, maar ik prefereer de methode die bekend staat onder de naam: “Eet-De-Helft”.
    In ieder geval, dank alweer voor de glimlach van de dag!
    .-
    .

  7. Elke liewe persoon op die aarde kry af dae en negatiewe dae. Sommige eerlik genoeg om dit te deel en ander nie en ander redeneer bloots dat vandag was net ń dag maar môre sal weer fantasties wees. Dis maar vir my ook maar ń daaglikse uitdaging en iets wat ek elke dag op moet let… preek en post baiemaal vir myself om op die regte pad te bly.

  8. Ek is gek oor die swaai en oor die boekbusstop. Die stoel is eg bo-heemse dekor styl. Baie mooi!!

  9. Nommer een met die kantpakkies sal ek waarskynlik my maniere vergeet en begin giggel as ek iemand in lewende lywe sien gewaar…. 😂

  10. Prachtige prenten en de schommel zou hier in de tuin niet misstaan

  11. Oor die eersre foto wil ek net sê, ag hoe oulikies!
    Ek hou natuurlik van die bont stoel en die bont gehekelde baadjie, nie dat ek dit noodwendig vir myself sal aanskaf nie omdat ek te bang is!

  12. De bushalte vind ik wel wat.
    Soms verveel ik mij bij het wachten ….

    Zonnige groet,

  13. Daai kantpakkies is. so. snaahahahahahaaks.
    Jy hoef nie te wonder oor jouself nie – jou positiwiteit straal eg.

    • ‘n Mens lyk mos al;tyd beter op papier. Ek is ook maar vol onsekerhede. Ek weet net om negatief te wees maak die lewe onplesierig. Baie dankie jy is ‘n spesiale gawe vriendin

  14. ik ga voor dat lekkere mooie huisje bij de boom , lekker luieren
    en nee echt veranderen doen de meeste mensen dacht ik niet , toch

  15. Die huisie, ja. Maar daai mansklere! Liewer dood as in daai mode!

  16. My kinders vra vir my wat ek vir Vadersdag wil he. Dit is nooit maklik om te definieer nie want dit wat ek wil he sal in elg geval nie in hulle begroting pas nie. Maar ten misnste het jy my gehelp met wat ek nie wil he nie, daardie pikante pakkies in foto nr 1… En ek dink die mes en vurk moet hulle mar vir my gee on my `na half-eeu gewig te beteuel

  17. Ek wil daai wrm jassie hê; dis koud hiesô by die sie. O jmr, ek het baie gesels met ‘n vrndin wat sms-kode prt – nou het my Taal my verlaat.

  18. Sien die mans in ons familie in daardie pakkies…. en die prentjie is skreeusnaaks.

  19. Thanks for the smiles. Love the swing and the eating utensils. 😅

  20. Nee jislaaik gee my liewer ‘n ou safaripak voor ek daardie kortbroeke sal dra!!

    • Hehehehe onthou jy elke man het met ‘n safaripakkie gedra. Ek het nou die dag vir ‘n vriendin gesê dat dit vreemd is dat mens no0g manshemde moet stryk terwyl hulle nooit die pakke gestryk het.

%d bloggers like this: