RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Die winter is nou behoorlik hier. Ek weet nie of ek net pieperig is nie, maar dis of die koue by my bene opkruip. Eish… winter is nie vir sissies nie …

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n wonderlike naweek.

1

18157714_1455517141186592_7774295544039432826_n

2

18581613_1970934583003482_3667797089624856137_n

3

18221597_1453921611346145_4671747097034848800_n

4

17522713_1614654005228753_1417862316747812460_n

5

17309247_1597321636961990_5844276040178093879_n

6

18403089_1655364161157737_6808927295176233226_n

 

Advertisements

50 responses

  1. 4: Sannie het die storie so gekyk en gewonder of Pieter se idee om klein Frikkie volgende week te laat grassny dalk nie te veel is vir die kind nie…

  2. Ek het vandag weer die term genade ontdek. Ek het nie meer babas wat nommer 1 se foto kan inspireer met hul nr 2 nie.
    Die baba in nr 3 bly nie in die Kaap nie – waterbeperkings!

  3. AaaaaHHH!! Daai kind het nou rerig in sy broek gek*k… of is dit uit sy broed gedinges?? 😉
    So baai the way… winter? Wat’s dit?? 😀

  4. Al jou prente laat my glimlag.
    No 1 – dit gebeur regtig
    No 5 – wie loer kry niks
    Warm naweek vir jou

  5. Eeeeuw Tina, hoe stap ek nou niksvermoedends in op daardie pap doek! Ugh… Sal maar die tuinslang moet gebruik op daai boude en die klere verbrand.

  6. No 5
    Wie loer kry niks…

  7. Nr 5 en 6!! Jou prentjies maak my aand.😉

  8. Die inloer vandaag is weer beloond met een glimlach x 6! Goed om de kou te bestrijden. Ook bij ons gaat de winter beginnen; een uur geleden heb ik een halve ton harde houtblokken gekocht voor onze open haard. Zo’n aangename uitstraling van warmte wens ik iedereen toe om de winter door te komen!
    .-

  9. dus jij geniet de winter hihi

    1. dat ziet er niet netjes uit

    2. wij zijn beste maatjes

    3. kijk ik help in de tuin

    4. en ik lig te luieren in de tuin

    5. nee niemand thuis

    6. ja het is winter zegt Tina

    geniet de winter

    fijne avond groet

  10. Weer erg speciaal.De hond en de beer met het mutsje spreken mij het meeste aan

  11. Ek wil ook so ‘n hoed hê – die een wat die perd dra.

  12. Lovely horse!! 🙂

  13. Babadoeke is ook nie vir sissies nie!

  14. 3. Groenduim in opleiding…

  15. 6. Ag siestog hoe hondbeerlik is die koue al dan nie…

  16. 5. Saam in die kattekwaad.

  17. 1′. Kniediep in die moeilikheid.
    2. Kataponies.

  18. Die oorwarmers wil ik ook wel ….

    Zomerse groet,

%d bloggers like this: