RSS Feed

Sondag Kopies

Die artikel van Koos Kombuis in die Vrouekeur laat my terugdink aan die tyd toe ek begin blog het. In die lekker ou dae op die Mweb blogs moes jy behoorlik op jou tone bly. Grinnik… ek was darem baie liggelowig en het alles geglo wat ander kwyt raak. Koos Kombuis en Casper de Vries is genooi (of dalk nog betaal) om op Mweb te blog. Baie gaaf was hulle ook nie met die medebloggers nie. Later het Litnet hulle afgerokkel en die Chinese verkopers het tot die blogwerf se einde bygedra.Β  Wat my egter die meeste bybly is bloggers van formaat wat vriendelik en beleefd met ons gewone plebs is/was.Β  Ek het grenslose bewondering vir enige mens wat ander se menswaardigheid respekteer.

Ek hoop daar ie darem ietsie by die kopies vir jou en dat jy ten minste sal glimlag.

18342716_1950674385151953_7026448808599050353_n

12993513_10153811548338600_291877275788447623_n

17522657_1928625300690195_6379319249091472761_n

18814157_10156356683472619_2428027291929533355_n

0e3e0aa65fde62e51ba027ed0865ea15

18671138_1957834187769306_8574502045823873311_n

18619950_1956299264589465_5043883224453876880_n18194639_1946352442250814_8750988861348233718_n

Advertisements

34 responses »

  1. Wat een fantastische ideΓ«en en humor in je fotos.Leuke manier om veel flesjes te dragen.

    Antwoord
  2. nee deze gasten gaan niet met mij mee wandelen hoor πŸ™‚
    maar genieten doen we evengoed

    Antwoord
  3. Like die Toilet hoor! Maar as ek mooi dink weet ek nie van die warm kole goed is vir die toiletpan nie. Hou dus verby.

    Antwoord
  4. Respek vir ander! Nou weet jy hoekom ek FB verpes! Daar’s te veel haat daar doenig!
    (Net so btw… daai tjerrie daar bo verkoop meer as koue bier… of praat ek alweer snert?) πŸ˜‰
    Menswaardigheid… so ‘n mooi woord!

    Antwoord
  5. Wine shack beslis vir my.
    Ek hou van n drankie maar beslis nie aan n belt om my lyf nie… ble!
    Die sakkie aan die bed is oulik, maar in my geval sal hy nie daar bly nie… my bed is behoorlik op sy kop in die oggend.
    Ek wil ook nie in die badkamer slaap nie, dankie.
    Die koeke is besonders.
    Mooi week vir jou

    Antwoord
  6. Sjoe, niemand sal dit mos oor hul harte kan kry om daardie koeke te eet nie!

    Antwoord
  7. En vir die eerste keer in ‘n lang tys sien ek realistiese 6-packs – nou kan almal 6-packs he. Ja daardie koeke sal ek maat versigtig eet maar baie mooi

    Antwoord
  8. Dankie, sommer die koekfotos op ons familiegroep gedeel.
    Ek soek daardie badkamer!!! Sal mos heerlik daar lΓͺ en droom.

    Antwoord
  9. Wow, the cup cakes!
    Thank you, Tina! πŸ™‚ πŸ™‚

    Antwoord
  10. Die badkamer is hemels.. Wine shack sal beslis goed doen in ons voorste tuinarea…. klink na iets wat ek graag op Ε„ Sondag middag sal wou benut…

    Antwoord
  11. Ek sal tevrede wees met Mam’s Wine Shack, dankie.

    Antwoord
  12. ik ga voor die wijn shack , maar doe er bier in hihi

    Antwoord
  13. Waar gaan ek vandag begin. My inkopie karretjie is te klein…Die toilet braai, die mooie badkamer, Mam’s whine shack en die sakkie wat langs die bed afhang. Dan die bed/bad kombinasie. Ek sal vir Γ‘l die artikels Ε„ plekkie vind.

    Antwoord
  14. πŸ˜€ Thanks for the smiles, Tina. Happy Sunday. xx

    Antwoord
  15. Daai koeke lyk darem baie stekerig! Die dorings op die koeke, meen ek. Doringkoeke. Nee, ek sal die beker neem. Kyk wat sΓͺ Google van Leos: “Leos are a fire sign, and are thus, very fiery and passionate. And oh man, do they love themselves”. !

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: