RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek is die afgelope paar weke besig om my gruwelik op te werk oor ‘Koekedoortjie’. Waarom het die vervaardigers dit goed gedink om die kinders saam met hulle ouers te laat werk. Di9s mos nie kinderwerk dan nie? Die kinders is angstig en het min belangstelling in dit wat hulle doen … wie op aarde maak slaai in ‘n bottel? Kyk mens na die buitelandse soortgelyke programme steek die jammerlik af.ย  Nee wat … ek hoop hulle sal vir die opvolg deegliker huiswerk doen

Wag laat ek ophou kerm. Dankie vir jou deelneem/inloer. Ek hoop jy het ‘n mooi naweek.

1

12376312_1254899437870880_1598003033122642489_n

2

13092056_1273291769364980_2359485479628186563_n

3

16806909_1347663051921570_2239357368144405751_n

4

18301799_1959980177432256_8712714161670955871_n

5

18342646_1651456631548490_64438600744196132_n

6

18739876_1576724132399897_8888904311788068125_n

 

Advertisements

43 responses »

  1. Sjoe – jou prente is eintlik ongelooflik goed! Dankie dat jy ons so laat glimlag. Die skoene in ‘n ry was vir my die snaakste … Ek het nie geweet jy kyk Koekedoortjie nie, hou jy dan van kosmaak?

    Antwoord
  2. ๐Ÿ˜‰ Jy maak my lag… lekker! Dankie! ๐Ÿ˜€

    Antwoord
  3. Koekedoortjie val buite my ervaringsveld (ek kyk nie TV nie), maar kindertjies in tv-programme en flieks laat my gewoonlik sug. Ek wens ons kon ook ons skoene so namens ons in die ry laat staan, maar hier sal dit weg wees teen die tyd wat die eienaar se beurt aangebreek het.

    Antwoord
  4. Van Koekedoortjie gepraat, ek is nie seker of daardue druk aan te bevele is vir sulke jong kinders nie. Ag, dalk is ek sommer net jaloers. ๐Ÿ˜ฑ

    Antwoord
    • Ek moet saamstem … ons het egter Idols gedoen van beoordelaars oudisies … die hele gedoente Almal moes deelneem vir Kuns en Kultuurpunte en die wat wou en deurgedring het het eers voor die skool opgetree en daarna in die eindrondte voor die ouers. Hulle het my elke jaar uit my sokkies verras. Maar ja ek stem saam dis soos ouers wat te veel van kinders verwag.

      Antwoord
  5. koekedoortje )
    dus geen kinderwerk

    1. prachtig zo dat meiske dat na doet

    2. mooie oldtimers

    3. waarom de schoenen uit hihi is toch geen moskee

    4. wel links en rechts kijken hoor

    5. hihihi

    6. veel vingerige kunst

    fijn weekend gewenst

    Antwoord
  6. Ek moet se ek is in die algemeen al lankal goed g_tvol vir al die kookprogramme en kookkompetisies op TV…

    Antwoord
  7. Hezel speciale,spannende foto’s.

    Antwoord
  8. Hei, Tina! Daardie eerste foto is vir my die heel mooiste van al die baie mooies wat jy al vir ons opgediep het.
    1. Droomverlore
    2. ‘n Elvis-oomblik
    3. Ooo, behoede my…
    4. Reeeeeegs-rig!
    5. ‘n Sepie-oomblik
    6. Bakhand kniel

    Antwoord
  9. Vir my gaan dit oor ล„ houding…ล„ motorfiets houding. Dis mos glo iets spesifieks en spesiaal om op sรณ ล„ ding rond te ry. Die ou oefen dalk nog. Prentjie nr 1 en nr 4, my gunstelinge.

    Antwoord
  10. Oeps..skoon vergeet om op die foto’s kommentaar te lewer…lag my vrek vir Skeletor se aanmerkings!

    Antwoord
  11. Ek verstom my weer vir hierdie jong kinders wat so baie van kos af weet.Hulle noem name van goed waarvan ek nog nooit eers gehoor het nie.Tot ‘n paar jaar terug het ek nog gedink ‘n cappuccino is sterk drank ๐Ÿ˜‚

    Antwoord
  12. Nee man,Koekedoortjie is oulik. Daai klein laatie Edwin is ‘n kontant knapie.

    Ek hou van die eerste foto.

    Antwoord
  13. Je hebt weer een mooie verzameling samen gesteld.

    Ik kijk uit naar een warm en lang weekend.

    Ik wens jou ook een mooi en fijn weekend.

    Zonnige groet,

    Antwoord
  14. 1. Monkey see monkey do
    3. Goeie idee in die nuwe SA met Afrika tyd….
    Geniet jou naweek en ontspan jou kuite oor Koekedoortjie – LOL

    Antwoord
  15. En ek dink nommer 5 se aanganger wens dat nommer 6 onder hom is om te vang…

    Antwoord
  16. 2. Wat op die dees aarde doen daardie motorfiets met daardie man???? Dit lyk uhmmmm so bietjie verdag???!!!!! ๐Ÿ™‚

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: