RSS Feed

Sondag Kopies

Ek het gisteraand die ou fliek The Devil wears Prada gekyk en dit regtig geniet. Met al die slegte nuus en slegte dinge wat gebeur moet mens darem jou vermaak so kies dat dit jou darem beter laat voel, al is dit net vir ‘n oomblik.

Hier is dit koel maar nie so erg soos voorspel is nie. Ek hoop daar is iets by die kopies vir jou wenslysie en iets wat jou laat glimlag.

18581948_1337642056324242_7279891548738498108_n

16729055_1193165224124882_8723776954850852147_n

18342826_1754248011534134_602467946029018023_n 18342014_1754248038200798_3929244836008191149_n

18622335_679042602278909_4430164064534282948_n

18671207_679464325570070_3657475906700269251_n

rainbow-pencils-4

sub-buzz-19878-1471560206-2

 

 

Advertisements

43 responses

  1. Wil op daardie swaaistoel sit…. so by die water en lees. Net eers wag vir die lente 🙂

  2. of ik laat slaap ?
    bedoel je of ik laat naar bed ga , nooit dus , altijd zo om middernacht
    of ik lang slaap in de ochtend , nee altijd vroeg op
    heb aan een 6 uurtjes slaap genoeg

  3. Het onlangs in ‘n spioenasie boke gelees van ‘n man wat teenoor sy vriend opmerk (nadat ‘n paar dames verby gedraf het) I just love yoga pants. Really how mant do you own…?

  4. Ooh ek soek daai “swaai stoel” met die mooi kussing op!

  5. Zo’n hangstoel zou niet mis staan in mijn tuin…heerlijk schommelen

  6. Aaag die klippe is te vrolik! Mensig, vir my was die naweek maar koud! bly jy het jou fliek geniet.

  7. Ek wil binne in daardie motortjie klim — seker meer ruimte as in ons ou Kombi!

  8. Great message on the jogging pants. That would be me. 🙂 Love the T-shirt family.

  9. I love the film The Devil Wears Prada as well. And those jogging pants? Love them!

  10. Die gesin se hempies is baie oulik, maar terselfdertyd die reine waarheid!

  11. Ik ben vandaag tevreden met de zon.

    Zonnige groet,

  12. ook ik ga voor die swaaistoel 🙂

  13. So ‘n bus sal darem lekker toer!

  14. Julle kan die res kry, maar die “motorhome”, of karavaan, dit is myne, asseblief.

  15. Mens sal sooo lekker lees op daardie stoel, so by die rustige water…

  16. Ek hou van die swaaistoel. Noudat ek die potlode sien … kleur jy nog in? Jyhet lanklaas daarvan gepraat.

%d bloggers like this: