via Photo Challenge: Evanescent
38 Kommentaar
Ek dink ek stem saam met fietszwerwer oor die aard van daardie blare… ‘n Seepborrel is sekerlik verganklik. Baie mooi foto
Dankie!
Sjoe! Waar kom jy aan die diep woorde! natuurlik, die prent ook baie goed.
*fluister* Mr/Dr Google is gewillig
Love the quote, Tina. That’s s great photo. π
Thank you!
Dis eintlik so hartseer, die alleendeel, en so wonderlik, die saamweesdeel.
Alleen is darem nie heeltemal so erg nie … alles hang mos maar af van mens se gesindheid
Perfek! Hou van die foto en woorde. Ek slaan die een oor. My brein kry nie iets uitgedink nie. Heeltemaal te besig gewees die afgelope week.
Dit was vir my ook moeilik Ek het gedink dit beteken deurskynend … hehehe toe pas dit darem so half en half
Ja, dit is bietjie dieper as deurskynend. Jou woorde daarby pas perfek.
Dit het ek toe ook geleer…
Pragtige foto met n diepe aanhaling – dankie Tina!
Baie dankie!
Joe dis mooi,Tina en nogal ‘n waarheid van Orson Welles daarby.
Dankie… ek het eers gedink die woord beteken iets anders… moeilike een.
ja rug is terug de oude de wandeling ging niet door , was zelfs mij te warm
Jammer om te hoor.
mooi woorden niet te veel wiet roken hoor π
Hehehehe Neee die ‘n Maple boom
O heten ze zo tegenwoordig hihi
Ne eerlikwaar… die Maple is ‘n boom en di9e dagga is ‘n struik π
hihi wist ik wel π
Hoe so? Het jy dit al gerook. Die olie is hier ook medisinaal baie gewild
nee ik heb het nooit gerookt had het kunnen doen midden jaren ’60 in het mooie Amsterdam
Gelukkig was jy mooi soet!
altijd en nu nog hihi
Mmmmmmmm Dis goed π
‘n Wenner Vriendin. Skitterend!
Dankie ook maar gelukkig ek het twee sulke borrelfoto’s. Ek dink ek sal die oumense op die landgoed laat borrels blaas
Whaha, ek sien hoe sit hulle en blaas. Ons het dit nog onlangs gedoen en ek dink ek het die videos iewers. Ek moet my ander eksterne hardeskyf gaan uitkrap en kyk.
Hulle sal dit geniet. Ek moet net ‘n lekker plek kry want ek dink nie die seepkolle op die stoep sal my gewild maak nie
π
Perfect!
Thank you Imelda
Beautifully done!
Thank you Amy
Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.
Email Address:
Follow
Ek dink ek stem saam met fietszwerwer oor die aard van daardie blare…
‘n Seepborrel is sekerlik verganklik. Baie mooi foto
Dankie!
Sjoe! Waar kom jy aan die diep woorde! natuurlik, die prent ook baie goed.
*fluister* Mr/Dr Google is gewillig
Love the quote, Tina. That’s s great photo. π
Thank you!
Dis eintlik so hartseer, die alleendeel, en so wonderlik, die saamweesdeel.
Alleen is darem nie heeltemal so erg nie … alles hang mos maar af van mens se gesindheid
Perfek! Hou van die foto en woorde. Ek slaan die een oor. My brein kry nie iets uitgedink nie. Heeltemaal te besig gewees die afgelope week.
Dit was vir my ook moeilik Ek het gedink dit beteken deurskynend … hehehe toe pas dit darem so half en half
Ja, dit is bietjie dieper as deurskynend. Jou woorde daarby pas perfek.
Dit het ek toe ook geleer…
Pragtige foto met n diepe aanhaling – dankie Tina!
Baie dankie!
Joe dis mooi,Tina en nogal ‘n waarheid van Orson Welles daarby.
Dankie… ek het eers gedink die woord beteken iets anders… moeilike een.
ja rug is terug de oude
de wandeling ging niet door , was zelfs mij te warm
Jammer om te hoor.
mooi woorden
niet te veel wiet roken hoor π
Hehehehe Neee die ‘n Maple boom
O heten ze zo tegenwoordig hihi
Ne eerlikwaar… die Maple is ‘n boom en di9e dagga is ‘n struik π
hihi
wist ik wel π
Hoe so? Het jy dit al gerook. Die olie is hier ook medisinaal baie gewild
nee ik heb het nooit gerookt
had het kunnen doen midden jaren ’60 in het mooie Amsterdam