RSS Feed

Sondag Kopies

As mens weer sien is dit weer Sondag.  Ek hoop jy sien iets vandag vir jou wenslysie. Indien nie hoop ek daar is darem iets wat jou sal laat glimlag.

18342611_1653469231347230_8920140960080344857_n

18446531_840865282737538_8581084118040697355_n

18034286_1904737806471711_7698692598712823477_n

18342302_1375317895881762_2282648680624965495_n

3a76bf4b89a2e0413b730d16480d30a1

18056879_1634796513214502_348172444340653223_n

18342014_1754248038200798_3929244836008191149_n

 

Advertisements

33 responses

  1. Die koek asb dat ek nr 1 kan koop

  2. ja Tina
    deze ziekte is alom 😦

  3. Ooh ek wil groot asb daai TRUI he!

  4. Ek was mal oor daardie bobbeltjie kouse!! Ek dink dit was al rede hoekom ek so vreeslik graag wou tennis speel – net sodat ek so wit rokke met daardie oulik kousies kon dra. My tennislesse by die skool het nie eers een kwartaal gehou nie.

  5. Die braai karretjie, dit is die ideale geskenk vir ons twee seuns en drie skoonseuns. Ek neem vyf, dankie. En die koek…aan Una van …O genade. Ken nie sulke vriende nie!!!

  6. Daardie pom-pom kousies was my ding gewees op laerskool vir tennis speel! Was gek daaroor. Hoe lekker onthou ek nou skoolvakansie tye se tennisspeel!

  7. Zo’n taart zie ik ook wel zitten

  8. My man is mal oor die blou DAF karretjie.

  9. Die deur is lieflik, ongelooflike kunstige vakmanskap.

  10. If you need Some help with Your birthday cake?

    I Am on my way.

    Kind regards,

  11. That is an impressive cake! 😅

  12. ik wacht nog een flink aantal jaren , maar dan wil ik dat bovenste karretje wel hebben 🙂

  13. Daai dierbare karretjie asseblief. Dit sal die probleem van die bekdrywer heeltemal uitskakel.

%d bloggers like this: