RSS Feed

Weekly Photo Challenge – Heritage

You don’t stumble upon your heritage. It’s there, just waiting to be explored and shared.

Robbie Robertson

Image00001

via Photo Challenge: Heritage

A people’s relationship to their heritage is the same as the relationship of a child to its mother.

John Henrik Clarke

Advertisements

28 responses

  1. Jy is alweer stil?

  2. Beautiful old photo

  3. Maar Tina jy is mos altyd soet en sedig…

  4. Ek glo die foto is vir jou baie kosbaar, Tina!

  5. Mini familie beslis. Dis darem maar heerlik om sulke “heritage” fotos te hê. Mooi gedoen sus.
    Ek dink nog wat ek wil doen en kan nog nie besluit nie.

    • Dankie Ek het maar min foto’s … disa eintlik ‘n baie mooi foto Kyk die agterlig maak die nie eers donker nie en dit lekker informeel Beslis ‘n goeie fotograaf. Al wat kort is Oom Piet en sy vrou

  6. Dit het my laat besluit ek gaan foto van my ma plaas☺

  7. ik ” genoot ” de wandeling 🙂

  8. Dis nou die waarheid sonder stertjies aangelas. Goeie bydrae!

  9. Interessante woorde hierdie, Rondomtalie.

  10. Hoe mooi! Te pragtig hoe diedogtertjie ooksit en inneem.

    • Dogtertjie regs op ma se skoot is die uwe Dogtertjie in die middel is my NZ sus Ineke en die groot dogter is ousus Kobie Die dogtertjie links op my pa se skoot is ons enigste niggie … ons is voorwaar ‘n mini familie.

%d bloggers like this: