Die winter is hier. Gelukkig is die dar lekker sonnig en nie te koud nie. Dis tyd dat ons die soppotte begin uithaal. Ons hou styf duime vas dat die droë dele begin reën kry My keel trek sommer toe as ek dink hoe erg die droogte vir mens en dier is.
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek
1
2
3
4
5
6
Oeee hulle is almal weer net te oulik! Die laaste een: Toe maak sy ogies vir my!
Hehehehe… dankie!
1 Ai kerels die toestand van ons rugby darem!
2 Die sersant sal homself nog hemel toe vloek
3 Pollie die beroemde parkiet buikspreker
4 Vooruitgang onder Britse regering
5 Vervlaks niemand wil sê maar Mowgli is nie
6 Heiden Grietjie jy is die wegkruip kampioen os soek jou al van 1950 af
hehehehe …in die kol
Hei, Tina. Dankie vir die kostelike foto’s.
1. Twee blokke en ‘n chip
2. Waar’s julle agterhoede?
3. Maaaa! Daar’s ‘n hoender op my kop!!
4. Voorwaarts, Skillie!
5. Babawagter
6. Ek hou van jou
hehehehe hoe lekker is die chip een
Nr 4 spreek boekdele. In die koue het ek ook ñ ‘aan-kikkertjie’ nodig, ñ ietsie om my te laat beweeg. Anders wil ek net vroeg-vroeg bad en onder die duvet inklim, met ñ boek.
Ek kan darem die aftrede aanbeveel… veral Maandag oggend as jy nie heel vroeg hoef op te vlieg nie.
Ek wil gil soos daai dogtertjie by die gedagte dat dit al klaar winter is!!!!
Sug … ja die winter is hier!
1) Laat my dink aan dink aan wat die verskil is tussen ‘n introvert en ekstrovert aktuaris. Die introvert kyk na sy voete terwyl hy met jou praat en die ekstrovert kyk na jou voete…
2) Ja wat die mensmuur is hoog genoeg, selfs dubbelsterkte boontjiesopkry my nie hieroor nie.
3) My man dit van ‘n fout om haar Alfred Hitchcock se film Birds te laat kyk
4) Mens kry die handrat en dad die gerieflike outomatiese modelle
5) Hier’s’n slang in die sement
6) Peekaboo I see you (wel ek dink ek sien jou my oe fokus nie meer so lekker nie)
hehehehe… jy kikker sommer my dag op!
Jou onderwyser het seker jou opstelle geniet!?!
Dit is beslis winter. En hierdie jaar is ek nie lus vir koud kry nie. Lekker naweek vir jou ook.
https://goodcontentweb.wordpress.com/
Brrrrrrrr… hier is dit snags koud
Vrijwel altijd zie ik hier leuke plaatjes staan, maar dat manneke achter vader en oom, net zo ernstig, en in dezelfde houding wandelend, made my Friday (& weekend)!…
.-
.
Fijne weekend
Fijn weekend
inspiratieloze groet,
Sonskyn Groete
Dankjewel!
🙂
Nommer 6 is ‘n dierbare foto.
Spesiaal nê
de zomer ligt om de hoek 🙂
1. jong geleerd oud gedaan
2. verkeerde pakkie aan
3. niet op m’n kop schijten hoor 🙂
4. doe maar kalm aan , ik heb geen haast
5. ojee , als dat maar goed afloopt
6. kiekeboe
wens je een fijn weekend
Hehehehe jy laat my lekker lag! Dankie!
lachen is altijd goed
🙂