RSS Feed

Sondag Kopies

Ai die internet en veral die interaktiewe werwe is darem regtig nie gemaak vir ouer mense wat voor die industriële revolusie gebore is nie. ‘n Tyd gelede het ek met my leser gesukkel en toe kom dinge sommer van self reg. Die afgelope twee maande het die ‘follow’ blokkie  wat altyd regs onder verskyn, verdwyn en ek het maar eers nou die dag agter gekom dat mens iemand kan ‘follow’ as hy/sy iets van jou  ‘like’. Waarom verander die programontwerpers alles so gereeld? Besef hulle nie dat my kop nie meer so vinnig werk en dat ek nie heeltyd ‘n tiener het om te help nie.

Wag laat ek ophou kerm en mopper.  Hoop jy het ‘n heerlike Moedersdag en hou tog op kerm dat elke dag moedersdag behoort te wees. Die vermoë om aan te kan pas, is tog ‘n goeie eienskap.  Ek hoop daar is ietsie tussen vandag se kopies wat jy vir ‘n moeder kan aanbied. Geniet die dag… en onthou om te glimlag.

17883938_926859150784525_9138056706156545780_n

25-Cute-and-Funny-Animal-Garden-Statues-21-630x630

14641899_1804711393141020_342415743949074879_n

16640861_1193165164124888_4312286279968515770_n

17309773_1278774368877566_2014200776227341068_n18198232_1642667982427355_923328111962356186_n

18278656_1647558455271641_449117577482541951_o

18156950_1906352362976922_4813233815910767832_n

Advertisements

41 responses

  1. Ek kan my netso verêrg as WordPress, Facebook, ens. dinge bly verander, veral as dit glad nie ‘n verbetering is nie.

  2. Skinderbekpille! Ek gaan die prentjie leen en vir my man gee – hy weet mos alles wat in die straat aangaan. Seker omdat al die vrouens so om hom kloek. Nietemin is sy stories baie entertaining.

    • heheheh ek is seker dis regtig nie waar nie!

      • O dis baie waar. Hy is die sosiale een in die familie, maar hy verkies definitief vrouegeselskap en hulle hang aan sy lippe. Ek bedoel nie dat hy ‘n Casanova of iets is nie – hy hou net van vroue en hulle voel gerieflik in sy geselskap. Ons het juis verlede week drie van sy vriendinne oorgehad vir ‘n kuiertjie. Ek moedig hom aan om vriende te maak, want ek en my dogter moet uitgaan om kliënte sien (en op die strand te loop!). Omdat hy nie so beweeglik is nie, is ek altyd bang hy raak eensaam. En nee, ek is nie die jaloerse soort nie 😀

  3. Sjoe Tina, hierdie keer is jou fotos uniek. Dit vat seker ure om so ‘n besondere seleksie saam te voeg. Dankie daarvoor!
    Die houtopwasbak is besonders!

  4. Die houtkombuis is pragtig (indien dit jou smaak is) maar een of ander tyd gaan die water en die chemikaliee die vernis verwyser en die hout beskadig. My ma sou die paddaplant bepaald bo die cowasaki verkies het!

  5. Cool collections! 🙂

  6. Die klip met die voeltjies op,asseblief Tina!

  7. Ek ken n seker de Wet wat mal sal wees oor die kombuiskas!

  8. Allemaal mooie dingen maar die schommelstoel staat bij mij boven aan

  9. En die parra spring… 😉 (Laat my dink aan Naas… )

  10. Die kitaar het net 4 snare?

  11. Ek hou van die kitaar! Jy het dit seker vir my bygesit.

  12. Jy het dalk ń punt beet…Dalk moet ek liewer die stoel aanskaf.

  13. Jy het ń punt beet…Dalk moet ek liewer die wiegstoel aanskaf, pas beter by ń ouma. Ter wille van Bertus se reputasie…sal ek nou maar die minste wees…😊

  14. O, en defnitief met die wonderlike kitaar oor my skouer!

  15. Net dalk moet ek die cowasaki aanskaf en stadig daarmee deur ons dorpie ry. Net om te ‘voel’ hoe die mensdom hulle koppe vir my skud, en prewel…die arme Bertus.

  16. Zo’n bloem wil ik wel kopen …..
    Fijne moederdag!
    Zonnige groet,

  17. ja soms vraag je , je af waarom moeten al die veranderingen toch
    ik ga voor de schommel stoel
    fijne moederdag

%d bloggers like this: