RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dit het darem vinnig gewild geword – die WhatsApp prentjies. Elke mens in beheer van ‘n program is besig om boodskappies op prentjie/foto’s/raampies te plak. Goed, ek moet sรช, ek geniet dit ook, maar ek wonder of ons eie woorde nie eendag gaan opdroog nie? Ons woordeskat word beperk en kan nie meer emosies sonder ‘n prentjie doen nie.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike langnaweek.

1

10356765_283040281819593_3828366674778911808_n

2

16730429_1347662065255002_2199740048292626605_n

3

16807752_1347660258588516_6390587407318877989_n

4

16832212_1347660961921779_1710480394569312894_n

5

18010897_10155957674824989_5459089711189223985_n

6

17799946_1619035918123895_1505915895830113101_n

 

Advertisements

42 responses

  1. Jinne, die babakappie is eintlik ‘n oulike idee. Kry mens dit werklik te koop? my kinders het altyd bloumoord geskree as ek hul hare wou was.

  2. 6) Some dogs are more bullish than others

  3. Foto 6 van de kleine met het speciale badmutsje is keitof alhoewel de anderen er ook allemaal best mogen zijn

  4. Prentjies vertel wyer as woorde. Die vervoer van kleuters sonder helmets waar goet in hul oe” kan waai , is gevaarlik en stupid volgens my , maar skouerophaal vir baie mans . Vroue versorg gewoonlik versigtiger. My kop se^ dom en gevaarlik, my hart se^ Aits, die ou maak n plan.. Kontrasteer met die Amerikaanse norm. n Regsdienaar met hand op heuprewolwer tree volgens die boek nader, beveel pa om plat te le^, boei hom, klim op radio en ontbied kindersorg .

    Jy is n prentjievirtuoos.

  5. Ag toggie, dit lyk sowaar of die hond ‘n “grudge” teen die ander een het. Gedog net mense maak so. Mooi naweek vir jou.

  6. O, en mr Bean op die fiets!

  7. Soveel planne met kindertjies! Die een teen die muur vat die koek.

  8. Hehe,alles is kostelik,Tina.

  9. 1. This little piggy went to market…
    2. Goed gebalanseerd
    3. Verstommend dat daar nie ‘n strook oor die bekkie ook geplak is nie!
    4. Altyd plek vir nog een
    5. Gabby het ook so een, ‘n pienke – sy haat dit.
    6. Skuif sountoe, man!

  10. ja de techniek staat voor niets
    ik heb gelukkig ook veel contacten zonder mobiel pf pc ๐Ÿ™‚

    1. samen in bad , gezellig is dat

    2. ja zo kan het ook hihi

    3. tegenovergestelde van achter het behang plakken ๐Ÿ™‚

    4. overvol

    5. die kijkt niet vrolijk

    6. niet erg vriendelijk

    wens je een fijn weekend

  11. Wat sou nou in die kat se gedagtes aangaan, wil hy hulp verleen of speel? Moenie vrees nie Vriendin, tussen hierdie klomp bloggers sal die woorde nooit opdroog nie; ons het opinies om te lug en ons doen dit.

  12. Een en twee en ses! Ek het nie byskrifte nie, maar ek soek sulke fotos teen my muur!!!

  13. Daai hare was kepsie is slim!

  14. Soms is het gebruik van ikoontjes wel aanvaardbaar, bijvoorbeeld een ‘thumbs up’ of twee handen in applaus, in plaats van de woorden “volkomen mee eens”.
    Maar je hebt gelijk dat de neiging om prentjes te gebruiken, onze expressiviteit in woorden gaat beperken.

    Ik wil je nog zeggen dat bij de foto’s die jij altijd aan jouw artikelen toevoegt, er altijd MINSTENS ร‰ร‰N is die mij doet glimlachen – wat immers jouw bedoeling is!

    Als ik het navolgende versje al eens eerder heb geciteerd, mijn excuses. Toch vind ik het altijd het herlezen (zingen) waard.

    A smile is quite a funny thing:
    It wrinkles up your face,
    and when it’s gone, you’ll never find
    Its secret hiding-place.

    But far morre wonderful it is
    To see what smiles can do:
    You simle at one, he smiles at you.
    -and so, one smile makes two!

    (Tune: Auld Lang Syne)

    Laten wij samen met de andere “Proletariรซrs Aller Landen” de komende Dag van de Arbeid heerlijk werkeloos doorbrengen!
    .-
    ,

  15. Dank die Vader ek was nooit rondgekarwei soos nommer twee nie.

  16. Nr 1 Hou die voete droog.
    Nr 4. Kaapstad taxi ๐Ÿ™‚

%d bloggers like this: