Saving our planet, lifting people out of poverty, advancing economic growth… these are one and the same fight. We must connect the dots between climate change, water scarcity, energy shortages, global health, food security and women’s empowerment. Solutions to one problem must be solutions for all.
Ban Ki-moon
Dis n diepe samevoeging wat menslik onmoontlik is omdat daar so baie toutrekkery in die lewe is. Kannie verstaan hoekom mense altyd wyd kyk en nie die werklike probleme tuis raaksien nie. Ons is verplig om “smoke alarms” in huise te sit. Die werk nogal goed om te waarsku dat daar rook in die huis is! Sekriteit is tog belangrik.
Julle het baie meer houd en vlambare goed in die huise. Ons woonstelle het brandmure wat kan keer dat my buurvrou se woonstel ook sal afbrand
Jip, so het elke deel sy eie dinge.
als het grote geld – de wapen industrie en de smerige politiek niet samenwerkten , was er geen honger en ellende , ongeacht waar men woont 😦
Dis ongelukkig baie waar
😦
Beeldskoon…
Geboortebeperking moe bo-aan sy lys gewees het!Dan val al die volgende dinge in plek.
Dis waar … nhou kry almal babas om die toelaag te kry
Terwyl ons hier in Europa is,kom mens sterk onder die indruk van oorbevolking…die mense krioel soos miere…dis skrikwekkend.Dis nog nie eers vakansie en somerseisoen nie…my hare rys by die gedagte.
Mens dink nie so daaraan nie maar in Afrika is daar meer plek dan dink mens dis oral so
Ek was regtig vandag geskok…maar tog verloop alles glad…busse,treine,vliegtuie.Amsterdam is nogal teleurstellend vuil.Vreeslik baie sigaretstompies en kougom orals.Ons was in Duitsland ook…skoon en georden.
wat is vuil ?
las je blog , en daar schreef je er niets van 😦
Smerig..dirty.
ja dat weet ik 🙂
maar als oud Amsterdammer zijnde , wilde ik eigenlijk weten wat er dan zo vuil was
Baie gemors lê orals in die strate en duisende sigaretstompies en kougom.
en dat is in jullie grote steden niet
O ja dis waar
helaas over de gehele wereld 😦
O ja,ons groot stede is ook baie vuil. Ek het net ‘n idee gehad dat Amsterdam baie skoon is,maar toe blyk dit nie so nie.Maar ek moet by sê,dis net daar in die middestad waar al die baie mense saamdrm.Die buitewyke is pragtig skoon.
klopt , dit is wereldwijd het geval , mensen nemen hun troep niet mee , maar smijten het achter zich neer 😦
Ja dis so jammer!
ja helaas
😦
Dis waar
Ek dink jy hoef nie verantwoordelik te voel nie.
zeker niet 🙂
Dis jammer mens weet geboue is oud maar vir stompies is daar geen verskoning
Die rookkultuur is groot.Ek het nooit besef dat daar so baie rokers is nie.
Pragtige foto en ‘n paslike aanhaling. Ek het al twee dae lank sekuriteits- en alarmmense wat deur my huis swerf, so op die oomblik vind ek dit moeilik om sekuriteit as iets anders behalwe sirenes, rooi liggies en paniek knoppies te sien.
Ek is regtig nie ‘n alarm mens nie … ek sien nie die nut daarvan in nie. Hulle maak egter die onderwerpe so vaag dat my brein nie eintlik kan werk nie
Ek haat alarms, maar nou woon ons in die hartjie van die vakansiestreek en boonop in ‘n sekuriteitskompleks waar die gemiddelde ouderdom van die inwoners net duskant 100 jaar is – dis gewoonlik die eerste plekke wat hulle teiken.
Dis waar …
Hy’t vergeet van die gevaar van “Alien Abductions” en die Hemel wat op ons gaan val.
Ek dink nie hy dink diep oor die Hemel nie!