RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ons het ‘n  heerlike reëntjie gehad. Wat die uitwerking daarvan op die optogte sal wees, sal mens nou nie weet nie. Ek wonder of dit werklik ‘n invloed op die uiteinde sal hê. Dis of in Afrika swak leiers baie ondersteuning kry. Mense raak afhanklik en het dan te veel om te verloor om teen hulle te draai. Ek hou egter nie my asem op nie…

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n lekker naweek.

1

17626444_1289491857805929_1643701918031992588_n

2

17553641_1937888973111487_3963643575644468658_n

3

17629850_1289491697805945_7707448426480272155_n

4

17634349_1289491807805934_7559426688970840476_n

5

17362626_10212284023000948_8610261217574460254_n

6

17626457_1289492011139247_2463340194137717550_n

Advertisements

55 responses

  1. Nou so lekker gelag,Tina!

  2. Die kleintjie by die toilet laat my nou onthou van die dag wat my seun (nou 38) my hele maand se kruidenierswarefondse in die toilet afgespoel het. Dit was ‘n droewige maand.

  3. Nommer vyf laat alles binne my borrel van lag. 🙂

  4. Ek dink nie die arme ou gaan van sy kar-verrassing hou nie…

  5. dank je Tina
    voor je lieve woorden bij mij
    deze oud collega zoek ik regelmatig ff op
    het is zo’n beetje het enige wat hij nog heeft 😦

    dus een beetje regen
    maar weinig vertrouwen in de politiek
    beeld van wereldwijd , op die regen an

    1. jij je laptop , ik de wereld

    2. rara wat is merk van nieuwe auto

    3. zo vader , zo zo zoon

    4. ik mis de aansluiting met de balk boven zijn hoofd

    5. anoniem boodschappen doen

    6. ik hoop dat ze mooie natuur films zien
    van hoe het ooit was

    fijn weekend wens

  6. Niet te geloven foto 5…die is toch zo bllind als een mol met dat ding op ze kop en hoe houdt hij die kruiwagen in evenwicht

  7. Nr 3 is natuurlik ‘n groot tragedie. My kind moes eenmaal ‘n mondeling doen oor ‘n tegnologiese uitvindsel, my voorstel was dat sy dit doen oor die grootse tegnologiese wonder ooit – die afstanbeheer…

  8. Vandag is jou foto’s vol onwelkome verrassings en aan die ander kant, planmakers! 😁

  9. Nommer 5 wys presies wat fout is in die midde ooste.

  10. Die bestes ooit!!!! Nr 3 en 6 is my gunstelinge.😂

  11. Zo vroeg al aan de laptop?

    Verbaasde groet,

  12. Ja, ek hoor van die winkels in die dorp het gesluit omrede van die optogte. Hier by ons kantoor hou ek maar dinge dop …
    Die eerste foto is sowaar ‘n “tegnologiese boudmassage”.
    Nr 5 met die kruiwa op die kop het my laat glimlag. Ek glo nie daar is ‘n ander plan te maak as jy net ‘n fiets besit en ‘n kruiwa in die dorp gaan koop het, nie.
    Lekker naweek.

    • Le4kker om jou te sien. Ek is darem bly ek woon nie meer daar onder in die dorp nie

      • Nee Spokie dit gaan nie oor vervoer nie, ons het ook in die weermag staaldakke gedra om skrapnel af te weer. Met die moontlikheid dat ‘n Amerikaanse missiel jou in die Midde-Ooste kan uithaal bied hulle staaldakke meer beskerming

  13. Nr 2 is my gunsteling. Hier ook so effense reentjie. Oor die protes: my mening is dat die Nuwe SA nou die Ou
    Afrika geword het–westerse waardes beteken niks meer nie.

  14. Die manlike geslag in vandag se foto’s laat my nodal wonder….

  15. Sjoe maar die paal het die motor lelik geslaan!

%d bloggers like this: